Page 14 - SAFFER Magazine 01
P. 14

Dissipline, Dissipline... Dissipline!







                is vroegoggend en die Adoonsfamilie wei rustig in die rivi-
                erbedding. Kotie Kees kam versigtig deur Bessie Bobbejaan
        Dse dik pels, terwyl  Kareltjie styf teen haar sit. Dis nog koud,
        maar die goue lig van die eerste sonstrale gooi die mooiste kleur oor die
        landskap...





                                            Mamma Meitjie sit rustig terwyl Kiepertjie sy oggendmelkies gulsig
                                            opslurp…














        Skielik is daar ‘n oorverdowende lawaai en Mamma Meitjie vat die pad
        met oopgesperde lippe, terwyl Kiepertjie angsbevange aan haar klou…










                                              Bondeltjie Bobbejaan spring verskrik in sussie Katryn se arms. Albei
                                              staar angstig na waar die lawaai vandaan kom…











        Katryntjie hou vir Bondeltjie styf vas terwyl hy nuuskierig oor haar
        skouer loer…












                                     Die lawaai is nou eens so erg en die ontstigte tweetjies klou mekaar stywer
                                     vas…


        |  14
   9   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19