Page 15 - SAFFER Magazine 01
P. 15

Baboons




                                            Brolloks, die leierbobbejaan hardloop al boggommend agter ‘n
                                            skreeuende Fielies aan.
                                            “Vandag trek ek jou basvelle af!” Brul hy verwoed…

















        Na ‘n hewige jaagtog deur bome en bosse, vang Brolloks uiteinde-
        lik vir Fielies. Die stomme outjie kan net tande wys en laag kruip
        voor die vreesaanjaende harige monster..









                                              Intussen sit almal die pettalje en gade slaan…




















        O jinne toggie, wat gaan nou gebeur? Bondeltjie jy moet nou mooi
        kyk wat jong Bobbejaanmannetjies nie mag doen nie, hoor… Seun,
        laat ons mekaar nou mooi verstaan… jy dek nie weer een van die
        wyfies in hierdie trop nie.







                                                  Jy is ‘n snotneus en nog nat agter die ore…



                                                  Artikel en foto’s deur Dina van Wyk.  https://perdebytjie.word-
                                                  press.com/










                                                                                                             15  |
   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20