Page 21 - tmp_Neat
P. 21

19 Julie 2018                                                    Potchefstroom Herald               www.potchefstroomherald.co.za                  21


      NWU-
       NWU-



      swemmers
       swemmers



      kookwater in
       kookwater in


      bibberweer
       bibberweer





        NWU-swemmers het van 25 tot 30 Junie die koue aangedurf
        tydens  die  Sasol  Nasionale  Winterswemkampioenskappe
        wat in Sasolburg gehou is. 37 swemklubs het deelgeneem.
        Die byeenkoms is die eerste gala van die nuwe swemseisoen
        en die swemmers het reeds puik prestasies gelewer, wat be-
        loof om later in die swemseisoen vir groot opwinding te sorg.
          Die swemmers het ‘n baie verdienstelike eerste plek vir
        die swemmers 17 jaar en ouer (senior klub) tydens die nasio-
        nale prestige byeenkoms behaal.
          Die  volgende  swemmers  het  gesorg  vir  die  wen:  Nadia
        Blaauw  (4  goud-,  3  silwer-  en  1  bronsmedaljes),  Licinda
        Kleynhans (1 silwer- en 3 bronsmedaljes), Cornelle Leach,
        Cornell Loubser (2 silwer- en 1 bronsmedalje), Danielle Luyt
        (2 silwermedaljes), Marné Meier (5 silwer- en 1 bronsmedal-
        je), Lindie Meyer, Annien Muller (2 bronsmedaljes), Matt
        Roos (1 bronsmedalje), Francois Snyman, Courtney van Bil-
        jon (2 silwer- en 1 bronsmedalje), Morné van der Bank (1
        silwer- en 4 bronsmedaljes), Rudy van Graan en Franco van
        Niekerk (1 silwermedalje).                                  Morné van der Bank van die NWU tydens die 2018 Sasol Nasionale Winterswemkampioenskappe.
                                                                    Foto: Verskaf

    Jong NWU tennisgroep neem derde plek by USSA’s



    Wouter  Pienaar                     met vyf spelers wat ook die voorreg het  wendig oor individuele prestasies ge-  en goed saamspeel al is hulle nog jonk.
                                        om in die tennisgroep vir die 2019 Uni-  gaan nie,” noem Badenhorst.            “Almal bou mekaar op en daar is ‘n
    ‘n Nuwe generasie tennisspelers het  versiade  in  Italië  volgende  jaar  deel  te   “Ons is ook ‘n baie jong span en ek  hegte spaneenheid, al is tennis in op-
    die NWU by die afgelope USSA Ten-   neem.                                   glo ons het ons beste gegee teen meer  sigself ‘n baie individuele sport.”
    niskampioenskappe wat vanaf 2 tot     Hulle is Margot Landman, Nadine de  ervare spanne by USSA’s.                  Die NWU se B-span wen vir die der-
    6 Julie by Kovsies in Bloemfontein  Villiers, Wilanie van Zyl, Hubert Baden-  Ons het ons toernooi met ‘n wen teen  de agtereenvolgende jaar die goud met
    gehou  is  trots  gemaak,  toe  die  horst en Janré Viljoen. Venter is ook self  Maties afgesluit wat goed was, nadat  ‘n puik vertoning.
    A-span  ‘n  puik  derde  plek  behaal  genomineer as een van die SA Studens-  ons in die halfeindstryd teen Tukkies   Hulle speel teen onder andere NMU,
    het.                                pan se afrigters vir die bogenoemde Uni-  bietjie vasgehak het,” noem Van Zyl.  Wits en UCT se 1ste spanne, sowel as
      Onder die afrigting en leiding van  versiade.                             Van Zyl glo ook dat die huidige groep  Tukkies  en  Maties  se  Hoë  prestasie
    Riaan Venter (NWU Tennis hoofaf-      “Dit  was  vir  ons  belangrik  om  as  ‘n  NWU tennisspelers goeie energie het  B-spanne.
    rigter) het hierdie groep uitgeblink  span saam te speel en dit het nie nood-

                 VEILING ! ! !




                                              Tel:  018 294 7391

                                                      www.ubique.co.za
                                              AFSLAER:  Rudi 082 490 7686


        VEILING – POTCHEFSTROOM - VEILING
       2 x AANGRENSENDE WOONHUISE OMSKEP IN
                               DEELVERBLYF
                    WOENSDAG, 25 JULIE 2018
                OM 10h00 te DR BEYERS NAUDE 6


      1. Beskrywing: Dr Beyers Naude Nr 6 bekend as Gedeelte 5 van Erf 12, Potchefstroom, IQ. Groot:
          1016 m²

          Verbeterings:  Woning met 5 slaapkamers, kombuis, opwas, 1 x badkamer.
          4 x kamers en 3 x gesamentlike badkamers. Skadunet afdakke vir ses motors. Elektriese motorhek.
      2. Beskrywing: Dr Beyers Naude Nr 8 bekend as Gedeelte 1 van Erf 2929, Potchefstroom, IQ. Groot:
          1260 m²

          Verbeterings:  Woning met 2 slaapkamers, kombuis, opwas, spens 1 x badkamer.
          9 x kamers met 3 x gesamentlike badkamers, Skadunet afdakke vir agt motors.
      Afslaersnota’s:  Netto huurinkomste R20,000/maand.  Besigtiging: ‘n uur voor veiling, anders
      slegs per afspraak.
      VOORWAARDES:  10 % van die koopprys en 7,5% kommissie plus BTW daarop is betaalbaar deur
      die KOPER by toeslaan van die bod.  Balans teen registrasie, waarborge gelewer te word 30 dae na
      aanvaarding.  Die eiendom sal sonder reserwe verkoop word onderworpe aan bekragtiging deur die
      Verkopers.  Kopers moet ‘n bewys van identiteit en woonadres beskikbaar hê.

                             Vir nadere besonderhede skakel:
                    Anton Engelbrecht 082 789 2772 / Kantoor: 018 294 7391
            Besoek ons webtuiste vir meer inligting, die reëls van die veiling asook die
                regulasies in terme van die Verbruikerswet:  www.ubique.co.za
                                                                                NWU Tennis se A-span wat ‘n algehele bronsmedalje by die 2018 USSA-toernooi ver-
                                                                                werf het. Van links is Wilanie van Zyl, Janré Viljoen, Nadine de Villiers, Hubert Baden-
                                                                                horst en Margot Landman. Foto: Wouter Pienaar
   16   17   18   19   20   21   22   23   24