Page 23 - tmp_Neat
P. 23
19 Julie 2018 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 23
Oud-Gimmie los sy eie
voetspore as hokkieafrigter
Wouter Pienaar Gimnasium ingeskakel en dadelik tuis groot kanonne soos Suid-Gauteng A,
gevoel toe hy in Soekie Coertzen se klas Oos-Gauteng A, KwaZulu-Natal Binne-
In enige goeie spansport speel ‘n afrig- vol hokkiefoto’s ingestap het. land B en KwaZulu-Natal A gespeel. Dit
ter ‘n merkwaardige rol om nie net sy “My passie vir hokkie het ongelooflik is juis die provinsies waar daar ‘n sterk
span gefokus te hou nie, maar ook sy in my tyd op skool in Gimmies gegroei hokkiekultuur is.
passie en opgewondenheid na die spe- en aan die einde van graad 12 het ek In die uitspeelronde het sy span ’n te-
lers deur te syfer. besluit om onderwys te gaan studeer en rugslag beleef toe hulle 7-0 teen Kwa-
Die jong plaaslike hokkieafrigter en my passie vir kinders ook uit te leef. Zulu-Natal Binneland A verloor het en
skeidsregter, Ruben Smith, is een van “Ek glo onderwys en sport werk goed na ‘n positiewe motiveringsessie het die
hierdie afrigters wat ‘n klaarblyklike saam met mekaar en sal verdere deure span hulle veggees in die latere rondes
verskil op en van die veld af maak en vir my oopmaak,” vertel Ruben, wat begin wys.
groot drome koester. tans ook betrokke is by Gimmies se “Ons span het toe weer teen KZN Bin-
“My visie is om regtig positief te wees hokkieafrigting. neland B in die semi-finale vir posisie
met alles wat ek aanpak en hokkie in Een deur wat vir Ruben juis onlangs 5 en 6 gespeel en toe het ons 2-1 gewen.
die provinsie te bevorder. My groot oopgegaan het, was toe hy die Noord- In die eindstryd vir 5de en 6de plek het
droom is om ‘n Suid-Afrikaanse span wes o.14A-span by die 2018 Interpro- ons Mpumalanga daarna 2-2 geëindig
af te rig.” vinsiale Toernooi by Jeppe Boys High het met strafdoele gewen.
As ’n mens so na Ruben luister, sal in Johannesburg gaan afrig het en dié “Vir my as ‘n afrigter was dit onge-
jy nie dink dat hy op skool die tragedie span na ‘n merkwaardige 5de algehele looflik om die vreugde op hulle gesigte
moes beleef om sy ma en broer in ‘n plek gelei het. te sien, geen geld in die wêreld kan dit
jaar se tyd aan die dood af te staan nie. “Die uitdaging was ongelooflik groot koop nie.” Ruben Smith is 'n talentvolle plaaslike hok-
Hy moes toe noodgedwonge by sy pa in om in ‘n maand se tyd na ‘n nuwe span Ruben wat al sy vlak 0 en 1 afrigtings- kieafrigter en skeidsregter wat 'n ongeloof-
Kroonstad gaan bly. toe te skuif nadat ek voorheen net by kursus by Sheldon Rostron (hoofafrig- like passie vir die sport het. Hy rig tans Gim-
Ruben het toe hy in graad 11 was, be- die o.16B-span betrokke was. ter van die NWU manshokkiespan) vol- mies se hokkiespanne af en het ook on-
sluit om ‘n skuif na Potchefstroom te “Ek het die toernooi sonder groot tooi het, sien uit na die toekoms waar langs die Noordwes o.14A-span na 'n 5de
maak. verwagtinge aangepak aangesien dit hy net sy talente verder wil ontwikkel. plek by die 2018 Interprovinsiale Toernooi
“Die lewe het al baie draaie op my ge- my eerste jaar was. Dit was vir my be- “Hierdie toernooi wat nou verby is gestuur. Foto: Wouter Pienaar
maak en ek moes sterk staan, al was langriker dat die hokkiespelers verbe- het vir my ‘n goeie grondslag as afrigter
dit baie moeilik,” vertel Ruben. ter en iets leer. Wat moes gebeur sou ge- gegee. Ek droom groot en as jou drome jou
Twee weke voor die eksamen in beur,” verduidelik Ruben. “Ek glo met die ondersteuning wat ek nie skrikmaak nie, is dit nie groot ge-
graad 11 het Ruben by Potchefstroom Noordwes se o.14A-span het teen ontvang en met my visie sal ek presteer. noeg nie.”
Netbalspelers skitter by kortgeknipte Volkies Netbaltoernooi
Wouter Pienaar
Die alombekende
Volkies Netbaltoer-
nooi het die afgelope
naweek vanaf 13-14
Julie plaasgevind,
maar dié toernooi
kon nie volledig
klaargespeel word
nie, aangesien reën
op die Saterdag die
laaste sê gehad het.
Nietemin het 24
top netbalskole me-
kaar die stryd op die
Vrydag in kookwater
netbalaksie aangesê
met Afrikaans Hoër
Meisieskool Pretoria Volkies se o.17 netbalspan-verdediger Kiana Strydom in ak- Gimmies se o.15A-netbalspan is wenners van die gesogte Coke-netbaltoernooi wat
wat die meeste uitge- sie tydens die 2018 Volkies Netbaltoernooi. Foto: Wouter Pienaar op 13-en 14 Julie by Volkies plaasgevind het. Heel voor (van links na regs) Ilse Roodt,
blink het met top po- Jacqueline van Rooyen (kaptein) en Milana van der Merwe. Agter (links na regs): Ruan-
sisies in die o.14, di Steinmann, Sunel Smit, me. Marieke Maree (afrigter), Alsuné du Toit, Christine
o.15, o.16 en o.19 afdelings. Potchef- besluit dat die wedstryde eerder afge- Steyn, Wiané Joubert en Alicia Nagel. Foto: Verskaf
stroom Gimnasium se blink o.15A- las word weens die nat bane.
span, onder leiding van die NWU net- “Beserings kan maklik gebeur en dit
balspeler, Marike Maree het die eerste is nie iets wat ons wil veroorsaak met
plek saam met Affies gedeel na ‘n paar net ‘n week voor die SA Skole Netbal-
goeie vertonings. kampioenskappe nie,” het sy genoem.
Die formaat van die toernooi het ook Die SA Skole kampioenskappe vind
vir opwinding gesorg met elke ouder- vanaf 20-21 Julie by Hoërskool EG
domsgroep wat in vier groepe (A-D) in- Jansen in Boksburg plaas met die top
gedeel was. skolespanne in die land wat kragte
Die top skole uit elke groep sou dan gaan meet. Hoër Volkskool Potchef-
oorkruis speel teen mekaar om te be- stroom se o.14A en o.17A-spanne
paal watter posisies elke skool sou in- gaan hier deelneem, terwyl Potchef-
neem. Ongelukkig het die weer wel die stroom Gimnasium se o.15A en
aksie kortgeknip. o.19A-span en Potchefstroom Girls
Volkies se organiseerder van die High ook Potchefstroom se vlag sal
toernooi, Nicolette Steyn, glo wel dat wapper.
dié toernooi steeds baie suksesvol * Lees meer hieroor in volgende
was. “Daar is baie goeie netbal gespeel week (26 Julie) se Potchefstroom
en die gees en opwinding was ook Herald.
deurgaans groot. Gimmies se o.15A netbalspankaptein,
“Die organiseerders van die deelne- Jacqueline van Rooyen, op die aanval vir
mende skole het bymekaar gekom en haar span.
Luiperds swoeg en sweet by die afgelope Cravenweek
Wouter Pienaar like Provinsie wat weer kop en skouers In hierdie modderige affêre het An- Noordwesters geklop. Dit was ‘n terug-
bo die ander unies uitgestaan het. dré Rossouw en Max Williamson twee slag vir die Luiperds, wat in die vorige
Die Luiperds se o.18 Cravenweekspan Die Luiperds se beste skolespelers drieë aangeteken. wedstryd so goed teen Griekwas ge-
het die afgelope week ‘n paar stappe vo- het in hulle eerste wedstryd van die Die Gimmie, Frank-Lee Jackson, het speel het.
rentoe geneem, maar toe ook ‘n paar week teen die Valke met 63-24 verloor. ook met sy skopvoet ‘n merkwaardige Hier het Potchefstroom Gimnasium
stappe agteruit gevat toe hulle slegs een Hulle het toe behoorlik hulle sokkies verskil gemaak met ‘n paar belangrike se Keenan Twigg vir die Luiperds ‘n drie
oorwinning aangeteken het. opgetrek in hulle tweede wedstryd van doelskoppe en strafskoppe. gedruk, maar dit was effens te laat en
Die week wat vanaf 8 tot 14 Julie by die week teen die Griekwas, waar hulle In die Luiperds se finale wedstryd OP kon toe met ‘n drie van hulle eie,
Paarl Boys High gehou is, was werklik ‘n briljante 17-6 oorwinning op ‘n sop- teen die Oostelike Provinsie het die danksy, Dumisa Ngcivana, die laaste sê
‘n toernooi vir die Suide, met die Weste- nat veld behaal het. jong manne van die Kaap met 21-10 die in dié wedstryd hê.