Page 22 - tmp_Neat
P. 22

22                 www.potchefstroomherald.co.za                 Potchefstroom Herald                                                    19 Julie 2018


      Boks is nuwe plaaslike SA-kampioen se kos





        Wouter Pienaar
        Met vuiste vol selfvertroue en
        ‘n boks-IK wat skrik vir niks,
        het die 2 meter hemelbesem,
        Wilhelm Nebe (22), sy oppo-
        nente letterlik deur die toue
        geslaan  om  as  die  nuwe  SA
        Amateur    Superswaargewig
        bokskampioen  gekroon  te
        word.
          Hierdie  NWU-student  het
        dié prestasie vanaf 3-7 Julie in
        Secunda by die Graceland Ca-
        sino behaal waar hy sake met
        sy  intensiteit,  aggressie  en
        oorweldigende  statuur  oor-
        heers het.
          Nebe se rekord is tans 100
        persent, met vyf oorwinnings
        in dieselfde getal gevegte. In al
        hierdie  gevegte  kon  sy  teen-
        standers dit nie verby die eer-
        ste rondte maak nie, met al-  Die  onoorwonne,  Wilhelm  Nebe,  se  teenstanders  sien  ge-
        mal  wat  met  reuse  uitklop-  woonlik hierdie prentjie wanneer hulle hom in die kryt aanvat.
        houe teen die vloer verpletter
        is. In die eerste geveg het hy sy teenstander  loor het,” noem Nebe, wat toe sy liefde vir
        deur die toue geslaan, die tweede opponent  boks weer herwin het. Saam met die befaam-
        in 30 sekondes geklop en na slegs een rond-  de Potchefstroomse bokser, Sean Santana,
        te vir Jason Phaal (WP) in die finale geveg   het Nebe toe opleiding by sy boksklub gekry,
        vuisvoos geslaan.                         asook by sy twee afrigters in die Vrystaat-
          “Ek  het  baie  selfvertroue.  Ek  weet  ek   span.
        slaan  ook  verskriklik  hard  en  vinnig.  Ek   Hierdie kranige vegter het by die Vrystaat-
        weet ook as ek enigiemand behoorlik slaan  kampioenskappe op 3 Junie sy opponente
        bly hulle op die mat. Ek het ook ‘n groot in-  in die eerste 20-30 sekondes teen die mat ge-
        stink en ek probeer soveel as moontlik na  moker en sodoende sy selfvertroue vir sy ui-
        allerhande boksers kyk,” sê Nebe, wat tans  ters suksesvolle vertoning by die SA Kampi-
        ‘n tweedejaar student in B.Com. Entrepre-  oenskappe opgebou. In die nabye toekoms
        neurskap en Ondernemingsbestuur aan die  streef Nebe daarna om as ‘n professionele
        NWU is. “Ek wil die beste in die wêreld wees  bokser deel te neem en die SA-swaargewig-
        en al die titels wen. Ek glo ‘n wêreld swaarge-  kampioen gekroon te word.  “Ek het die afge-
        wigkampioen moet almal uitslaan en nie op  lope twee jaar saam met Alan Toweel gewerk
        punte wen nie. Ek onderskat niemand nie,   en hy het vir my gesê dat hy my professioneel
        maar ek wil domineer soos Muhammad Ali,  sal maak in vyf maande. In dié stadium sal
        George Foreman en Mike Tyson,” verduide-  ek graag vir die huidige SA Swaargewigkam-
        lik hy.                                   pioen, Ruaan Visser, wil baklei in die volgen-
          “Ek en my pa het van kleins af altyd daar-  de twee jaar.”
        van gehou om bietjie teen mekaar te ‘speel-  Kort feite:
        boks.’ My oupa aan my ma se kant kom van    Lengte: 2 meter
        ‘n boks agtergrond af. Ek het in my eerste   Gewig: 130 kilogram
        jaar waar ek Cheetahs o.19 rugby gespeel    Reikwydte: 90 cm
        het, die bokskryt betree, maar ek was toe   Skoengrootte: 16
        ongelukkig te besig met die rugby.          Amateurrekord: 5-0 (almal eerste rondte
          “Toe ek in Potchefstroom kom studeer en  uitklophoue)                               Wilhelm Nebe is die nuwe SA Superswaargewig bokskampioen en
        vir die Puk rugby speel,  het ek weer by boks   *Kyk na die video van Nebe se gevegte   hierdie NWU-student staan vir absoluut niks terug nie. Nebe het tot
        betrokke geraak toe ek my rugbybeurs ver-  op www.potchefstroomherald.co.za           dusver al sy amateur gevegte met uitklophoue gewen en mik nou
                                                                                              om professioneel te boks. Foto’s: Wouter Pienaar

    Gholfbaan weer bedrywig in die koue wintersdae



    Piet de Jager                           1e - Daan van Vuuren met 39 punte     Die wenners was:                    Potchefstroom die klub se Monthly Me-
                                            2e - Albert Britz met 39 punte        1e  -  Anton  van  Rooyen  en  Christo  dal geborg.
    Verskeie kompetisies is verlede week    3e - Bertus Huisamen met 36 punte   Peens met 52 punte                      Die uitslae was soos volg:
    by  die  Buiteklub  aangebied  en  die   * Op Vrydag, 6 Julie het Sonskyn-    2e  -  Boet  Schoeman  en  Boeta  du   A-afdeling: Frik de Beer met ‘n netto
    uitslae was soos volg:                hoekie  Kleuterskool  hulle  fondsinsa-  Preez met 49 punte                 telling  van  70,  B-afdeling:  Victor  Ha-
      *Op Woensdag, 4 Julie het die klub  melingsdag by die klub aangebied. Die   3e - Natie Klopper en Jan Hendrik  venga met ‘n netto telling van 70 en
    ‘n IPS-kompetisie aangebied.          formaat was ‘n Beterbal met ‘n Scram-  Delport met 48 punte                   C-afdeling: Dirk Dirkson met ‘n netto
      Die wenners was:                    ble dryf.                               *Op Saterdag, 7 Julie het die Wimpy  telling van 73.

      Blitsige wedvlug vir Potch duifies vanaf Strydenburg
       Blitsige wedvlug vir Potch duifies vanaf Strydenburg



        Die  Potchefstroomse  duiwe  het  Marais se duif eindig hier in die derde  des voor JJ van Wyk & Seuns in twee-  maar  sy  duifies  sal  hulle  beste
        die  afgelope  naweek  vanaf  Stry-  plek.                              de plek eindig. Moolman behaal ook  vertoning  moet  lewer  in  die  ko-
        denburg ‘n lekker sterk wind van    Die volgende PPK lede se duiwe  ‘n 7de plek hier in die top 10. Schle-    mende weke om die top posisie
        agter gehad waar hulle vlerke be-  het ook plekke in die top 10 behaal:  busch se duiwe is hier ook konstant  te behou.
        hoorlik ekstra vuur bygekry het.  Faan de Beer vat vierde, Sarel Naudé  met derde, vierde, vyfde en sesde plek-  Hierdie  naweek  in  week  9  op
        ‘n Ongelooflike spoed van oor die  5 en 9, Nic Stassen neem posisie nom-  ke in hierdie afdeling.             die kalender, vlieg die duiwe van-
        1600m/min is hier behaal.         mer 6 en Eddy Bondesio vat ‘n sewen-    Tans loop Schlebusch nog ver voor  af Colesberg.
          By die Potchefstroom Posduif-   de plek.                              as  die  algehele  plasings  met  2  555   Hier  vind  die  eerste  van  drie
        klub (PPK) het Nic Stassen se dui-  By  die  Mooirivier  Resiesduifklub  punte, teenoor Moolman se 1 857 in  unieke  wedvlugte  plaas.  Tydens
        we in die jaaroud-afdeling amok  pronk  Johan  Schlebusch  se  duiwe  tweede plek. Hier twee duiweboere is  die wedvlug word al vyf Noordwes
        gemaak. Sy duiwe het 1ste, 4de  weer  in  die  jaaroud-afdeling  met  ‘n  kop en skouers bo die res, met JJ van  duiwe-unies se duiwe gesament-
        en 5de plekke behaal met Riaan  goeie wen vanaf Strydenburg. Hier be-   Wyk en Seuns wat die derde plek met  lik gelos. Dit is die eerste van sy
        en Elmarie se duif in die tweede  haal Schlebusch ook ‘n derde, vyfde en  889 punte beklee. Dit is dieselfde sto-  soort in ‘n provinsiale wedvlug.
        plek  en  Marnus  Nel  derde  en  sesde plek in die top 10. Willem Mool-  rie in die jaaroud-afdeling met Schle-  Dit maak die wedvlug baie inte-
        twaalfde. Die eerste 10 duiwe het  man behaal ‘n tweede plek hier met ‘n  busch  wat  ‘n  reuse  709  punte  voor-  ressant, asook moeilik omdat die
        binne twee minute by hull onder-  puik vertoning, terwyl Hennie Aucamp  sprong het teenoor Moolman.           duiwe elkeen na die verskillende
        skeie hokke aangekom.             se  duiwe  ook  goed  met  ‘n  vierde  en   In  die  ope-afdeling  is  Schlebusch  dorpe en individuele hokke moet
          In die ope-afdeling het Riaan en  tiende plek naam maak.              wel  stelselmatig  besig  om  Moolman  uitbreek.
        Elmarie se duiwe die 1ste en 8ste   In  die  ope-afdeling  verhang  Mool-  hier ook in te haal, met laasgenoemde   Die duiwe wat die beste kophou
        plekke behaal, met Piet Greyling  man weer die bordjie met ‘n uitsteken-  wat net ‘n skrale 11 punte voorsprong  sal die grootste prys op die einde
        in die 2de en 10de plekke. Arrie  de wen waar hy sy wenduif 49 sekon-   het. Moolman is wel nog steeds voor,  van die naweek behaal.
   17   18   19   20   21   22   23   24