Page 24 - tmp_Neat
P. 24

19 Julie 2018




                                                                                                                     Gaan Volkies die trofee op tuisgrond lig
                                                                                                                     Gaan Volkies die trofee op tuisgrond lig
                                                                                                                     en die Noordwesliga verower?
                                                                                                                     en die Noordwesliga verower?











































      Wie gaan rugbykonings
      Wie gaan rugbykonings
       Wie gaan rugbykonings


      van Noordwes wees?
      van Noordwes wees?
       van Noordwes wees?

                                                                                                                                             Awie
                                                                                                                                                       van
                                                                                                                                             kaptein   Visser,
                                                                                                                                             Volkies  se  eer-
    Wouter Pienaar                        aanloop kon plaasvind. “Om eerlik met  terug is uit die Kaap om hulle Volkie                      stespan,   gaan
                                          jou  te  wees  is  ek  effens  bekommerd  truie weer met trots te dra. Nog sleutel-              Saterdag een van
    Die adrenalien gaan pomp en die senu-  omdat ons nou nog nie momentum het  spelers vir Volkies sal hulle lostrio van                   hulle  sleutelspe-
    wees gaan knaag hierdie Saterdag, 21  nie. Tog gaan dit belangrik wees dat ons  Marno Prigge, Dion Bezuidenhout en                     lers in die Noord-
    Julie,  wanneer  Hoër  Volkskool  Pot-  die  seuns  se  skerpheid  regkry  sodat  Jacques Gouws wees wat vanjaar nog                    wesfinaal   teen
    chefstroom en Hoërskool Wesvalia se  hulle op die dag kan opdaag wanneer  heeltyd kookwater rugby speel.                                 Wesvalia wees.
    eerstespanne  om  die  gesogte  Noord-  dit nodig is,” sê Van Heerden.        Dit gaan nietemin ‘n reuse stryd wees                        Foto’s:  Wouter
    westitel  op  Volkskool  se  velde  gaan   Volgens  hom  het  albei  spanne  ‘n  en elke Volkie ondersteuner gaan hulle                      Pienaar
    baklei.                               50/50 kans om te wen, aangesien die  kele in spreekwoordelike trompetters
      Na ‘n maand se rustyd moet beide  druk in ‘n eindstryd maar taai op elke  moet verander wanneer hierdie eerste-
    skole se eerstespanne nou weer hulself  span is. “Die blote feit dat Wesvalia vir  spanstryd teen 12:30 afskop. Die aksie
    slaggereed  maak  vir  een  laaste  groot  KHS in die halfeindstryd gewen het, sê  is wel nie net tot die eerstespanwed-
    stryd om dié gesogte beker. Volkies het  reeds vir ons baie oor hulle span. Ons  stryd beperk nie, met die o.14A wed-
    hulle vorige kragmeting teen Wesvalia  kan hulle glad nie onderskat nie. Dit  stryd tussen Hoërskool Klerksdorp en
    gewen en het die selfvertroue om dit  gaan vir ons die belangrikste wees om  Hoërskool  Wesvalia  wat  teen  09:00
    weer te doen, terwyl Wesvalia nou weer  ons kanse te gebruik en seker te maak  gaan plaasvind. Direk daarna gaan ‘n
    ‘n punt sal wil bewys.                dat ons vaste fasette reg is,” meen hy.  tradisionele Volkies teen Gimmies by
      Dit voel soos ‘n leeftyd gelede sedert   Nog  ‘n  dilemma  vir  Volkies  is  dat  die o.15A’s op die kaarte wees voordat
    Volkies se eerstespan hulle vuiste om-  twee van hulle belangrike spelers, Co-  KHS en Wesvalia se o.16A’s om beker-
    hoog gehou het na hulle halfeindstryd  lin  Smart  (vasskopstut)  en  Le  Roux  sukses gaan meeding                                     02 918
    oorwinning  teen  Gimmies  in  die  White (heelagter) nie gaan speel nie. Die   Bepalings vir Saterdag, 21 Julie:
    Noordwesliga verlede maand. Een van  kanse is goed dat Jannie Claassens as    09:00- o.14A: KHS vs Wesvalia
    Volkies se afrigters, Christo van Heer-  heelagter ingespan gaan word. Tog is   10:10 - o.15A: Volkies vs Gimmies
    den, weet dat hierdie stryd juis moeilik  dit  ‘n  pluspunt  vir  Volkies  dat  hulle   11:20 - o.16A: KHS vs Wesvalia
    gaan wees omdat daar weens die skool-  Cravenweekspelers,  Gustav  Erlank,    12:30- 1ste spanne: Volkies vs Wes-     9 771605 541052
    vakansie  min  voorbereiding  tot  die  Kobus Burger en kaptein, Awie Visser  valia.

                             AFRICA                      SUPPLIERS OF
                                                         * Bousand
                                                         * Pleistersand
                                                         * Crushersand
                                                         * 13mm Buildersmix
                                                         * 19mm Buildersmix
    BRICKS                                               * Top Soil
                                                         * Gemengde Topsoil
                                                         * Maxi Bricks
                                                         * Stock Bricks
                                                         * Paving
     T
     Tel:082 302 2727 | 30 Ikageng Rd, Potch Industria, Potchefstroomel:082 302 2727 | 30 Ikageng Rd, Potch Industria, Potchefstroom
   19   20   21   22   23   24