Page 2 - Begrafnis brief pa
P. 2

Lied 271 - Welk n Vriend Het Ons In Jesus



                                    Welk ‘n vriend het ons in Jesus,

                                      Wat ons smart en sonde dra:
                                          Alles in Sy naam te vra!

                                     Ons verbeur die soetste vrede

                                       En ons laste druk ons neer,


                                         As ons nie in ons gebede
                                        Alles bring tot onse Heer.




                                   In beproewings en verskoekings
                                        Vlug tot Hom wat alty red

                                  Laat geen kwelling jou ontmoedig,

                                       Gaan tot Hom in die gebed.
                                   Kan ‘n vriend ooit trouer handel

                                     As die Heer wat ons beskerm,


                                     Hy wat Hom in diepe deernis
                                    Oor ons menslikheid ontferm?



                                     Wanneer laste my terneerdruk,

                                        As ek swak en eensaam is,
                                  Op die Heer, my hulp en toevlug,

                                       Werp ek my bekommernis.


                                    As my vriende my verstoot het,
                                      Gaan ek bidden tot die Heer

                                    Aan Sy boesem is vertroosting,

                                       Hy verlaat my nimmermeer.
   1   2   3   4   5   6   7