Page 4 - Begrafnis brief pa
P. 4

Lied 200 - O Heer, Ek Verlang Om U Eie Te Wees



                                O Heer, ek verlang on U eie te wees

                        Kom leef in my hart     En verdryf al my vrees
                            Verbreek elke afgod   Vul my met U gees

                            O was my en witter   As sneeu sal ek wees


                                 Witter as sneeu,  Ja, witter as  sneeu

                           O was my en witter   As sneeu sal ek wees.


                          Heer Jesus, sien neer   Uit die hemel daarbo,

                              Volmaak U my offer,   O Vader, ek glo
                               Dat U my volkome van sonde genees!

                          O, was my en witter    As sneeu sal ek wees.


                                Witter as sneeu,   Ja, witter as  sneeu

                           O was my en witter   As sneeu sal ek wees.

                          In need’righeid smeek ek,   O Heer, om gena

                           Ek wag aan U voete, Wat kan ek meer vra?
                          Ek weet dat U bloed   My van sonde genees
                           O was my en witter   As sneeu sal ek wees.



                                Witter as sneeu,   Ja, witter as  sneeu

                           O was my en witter   As sneeu sal ek wees.

                               O Here, ek smeek U geduldig vandag,

                           Herskep U my hart, Wyl ek stil voor U wag
                           U bloed sal my reinig,   Van sonde en vrees

                           O was my en witter   As sneeu sal ek wees.


                                Witter as sneeu,   Ja, witter as  sneeu

                           O was my en witter   As sneeu sal ek wees.
   1   2   3   4   5   6   7   8