Page 3 - nuusbrief 2 2025
P. 3

ALGEMEEN





                                    MERK DIE DATUMS IN DIE DAGBOEK!





       21/7        Tennis: Sun City toernooi
       29/7        Little Titans-krieket begin.
          1/8        Super 12-Hokkie
          8/8        ROOIKAT-GESINSFEES
       18/9        Kleedrepetisie vir Revue waar almal
                teenwoordig moet wees.
       22/9       REVUE-OPTREDE
       23/9       REVUE-OPTREDE
       25/9       REVUE-OPTREDE

       26/9       REVUE-OPTREDE
       29/9      Graad 7's vertrek Sugar Bay toe.
       29/9      Graad 6-kamp
       1/10      Graad 5-Kamp
       1/10      Graad 4-Kamp









                                                                 Reg  soos 'n Rooikat aan die roer vir Kwartaal 3!







                                            Skolierpatrollie




       Baie geluk aan die volgende Rooikatte wat ons in kwartaal 3 en 4 gaan veilig hou op die paaie:
       Gia du Preez, Marcus Rademan, Milan Willemse, Kayla Fourie,  Megan Louwies,  Koos Khonkobe, Mizay Weber,
       Rico Horn, SJ Rossouw,  Logan Botha, Lia Prinsloo, Bernard Julyan, Ethan Nolan, Isabella Weyer, Leandie Venter,
       Janko Coetzee, Isabella Weyer, Sune van Tonder, Joané van Jaarsveld, Jake Smit, Miné Theart, Lilly Holland en
       Erinn Maré.

                    Kapteine























                              DOEN
      DIS
      DIS HÓÉ ONS DIE WÁT DOEN
                ONS DIE
          HÓÉ
                        W
                            T
                           Á
   1   2   3   4   5   6   7   8