Page 8 - nuusbrief 2 2025
P. 8
ALGEMEEN
NUUT OP ONS ROOIKAT-TERREIN
Dankie
Signarama!
Ons Rooikat-Arena kry ‘n naambord.
Ons het 'n splinternuwe
Skaaktrollie!
Interessant dat die
Adjunkhoof: Sport
toe dadelik begin speel!
Die hoofman van
ons hou van 'n uitdaging!
Ons Rooikat-Fietsloods
kry ook 'n naam!
Ons kafeteria en die badkamers is nou mooi gemerk!
DIS HÓÉ ONS DIE WÁT DOEN