Page 30 - SAFFER 04
P. 30
Nellie Visagie Vat Die Langpad “Ek moet raad soek en daar’s net een plek waarna ek kan gaan.
Boeta Gawie.”
Drie ure en dertig minute later stop sy in die Kalahari Mall se
parkeerterrein. Sy haal die tas van die bakkie af en loop soek
skuiling in die gebou. Daar gekom bel sy vir Gawie.
“Ja, dis ek. Nee, ek is hier in die Mall. Ek soek hulp. Ja, ek het
weggeloop. Oukei… sien jou nou-nou...”
Sy wonder wat sy vir Gawie moet vertel… of wat sy moet weg-
steek. Miskien moet sy vir hom sê Oom Esra het haar gemoles-
teer… dis hoekom sy gehardloop het. Nee, eerder die waarheid.
Hy sal beter raad te gee as hy weet presies wat sy aangejaag het.
Tien minute later voel sy baie veiliger. Na ‘n stywe druk en ‘n
klapsoen op die wang weet sy haar besluit on na Gawie te kom
was die regte een.
“Reg Nellie… kom ons soek ‘n plek daar by die Spur om te sit.
Nellie loer vir oulaas in die truspieël. Petrusburg se kerktoring Ek wil eers hoor wat aangaan voor ons huistoe. Ek dink jy mag
raak al hoe kleiner in die bakkie se stofwolk.
wel ‘n bietjie innie kak wees, net ‘n bietjie.”
“Goed so, ek is bly ek gaan jou nooit weer sien nie. Vir jou, Sy haal diep asem en laat saggies ‘n knoop f-woorde los, so vir
mislike hoop vrot drome, en die spul Viljees en al die ander die wis en die onwis.
ryk sotte wat my so ‘n moelike lewe gegee het. Ek gun julle niks
nie… net soos julle my niks gegun het nie.”
“Wat bedoel jy?”
Sy loer weer in die spieël.
“Nee sus… vertel eers wat se stront jy aangejaag het, dan praat
ons verder.”
“Niks nie… weg is die laaste sigbare bewys dat ek ooit van jou
geweet het Petrusburg. Weg!”
Nellie vertel vinnig die hele storie. Gawie se gesigsuitdrukkings
wissel tussen verbasing en ongeloof maar voor sy kon klaar
Tien minute later kom sy by die N8 kruispad en draai weer vertel bars hy uit van die lag. Sy wag vir hom om te bedaar voor
links. Lekker, dink sy… teerpad. Hou kan sy die bakkie ‘n bietjie sy die storie voltooi.
harder druk en hoop die kontrei se spietkoppe hou ook lang- “Jy sal bly wees om te hoor ek het ‘n paar van die fotos gehou
naweek.
as belegging… net so vir in geval. Jy moet sien… wag, ek haal
hulle uit die tas uit.”
Kimberley is nie ver nie en sy besluit om die verbypad om die
dorp te neem. Sy loer na die branstoftenk se inhoud.
Gawie se gelag het al die koppe in die Spur laat draai. Almal in
die plek het hulle aangegluur, as of ‘n onwelkome malle hier in
“Goeie Oom Esra… jy’t vir my ‘n bakkie vol sous gegee! Hoe hulle midde verskyn het. So tussen sy gelag en gesnak na asem
bedagsaam van jou!”
mompel hy boonop ook.
Sy druk ‘n paar stuurwiel knoppies… die aanboord rekenaar “Jy’s ‘n blêrrie ster sus! Jy’t hulle nou goed aan die knaaters beet,
vertel vir haar sy kan nog 700 kilometers ry voor sy diesel sal hulle sal nie maklik hul selwers uit hierdie hoop stront kan
moet ingooi.
uitgrawe nie!”
“Upington, hier kom ons…”
Sy ry die draai om die dorp tot sy by die N8 Upington kruispad
kom,
“Oukei Nellie, nou is daar omtrent vier ure se ry voor, hou
jouself wakker en pasop vir die vervlakse minibusse…”
Soos sy ry dink sy. Die plan om weg te breek van die Viljees
het goed gegaan tot nou. Maar, nou begin sy wonder oor die
wysheid van haar dade. Sal die Viljees haar sommer net so laat
wegkom met die bakkie en geld? Sal Oom Esra haar vergewe?
Sal hulle polisie toe gaan? Te veel vrae.
| 30