Page 31 - SAFFER 04
P. 31

duk steak… onder medium, met baie chips en slaai, en peper-
                                                              sous… dankie. Ek’s nou terug.”

                                                              Gawie los Nellie net daar en loop by die kompleks uit. Nellie
                                                              steek haar arm in die lug en mompel iets oor die diens… of
                                                              eerder, die afwesigheid van diens. Uituindelik sien een van die
                                                              personeel haar en kom al glimlaggend aan.

                                                              “Naand dame, hoe kan ons help?”

                                                              “’n Bietjie diens om te begin… en twee van julle grootste, dukste
        Hy kyk weer na een van die fotos en begin weer lag.. gelukkig   steaks asseblief… g’n senings nie. Myne sonder chips maar gooi
        heelwat sagter en meer beheerd.                       sommer my chips op die ander bord. Pepersous saam met die
        “Oukei… sien jy daai een…”                            chips… ek soek net slaai.”

        Gawie wys na een van die foto se naakte lywe…         “Goed so.. en om te drink?”

        “Hy’s ‘n drek van die hoogste kaliber. Hy’s moeilikheid… groot   “n Groot bottel water, en ys… en maak daai twee steaks net so
        moeilikheid. As daar een mens is wat Chris na sal gaan om hulp   ‘n bietjie onder medium… as hulle verbrand is gaan ek hulle in
        te soek is dit hy. Ons sal moet gou speel… voor hulle jou begin   jou keelgat af prop, dit belowe ek jou!”
        jaag.”
                                                              Die jong man se gesig bevestig dat hy verstaan… en dat hy ook
        “Hoe weet jy die goed?”                               nie juis wil moeilikheid hê nie. Hy draai om en loop lag-lag weg
                                                              om hulle bestelling te gaan plaas.
        “Nellie, ek’s ‘n privaat speurder… ek is al ‘n paar keer op sy
        spoor gewees… vir diamant smokkel. Net in geval jy wonder…   Sy sit, alleen… en wonder, as Gawie vir een of ander rede nie
        waar dink jy het ons pa se broer aan sy rykdom gekom?”  sou terug kom nie, hoe sal sy regkom? Alleen in die wêreld…
                                                              sonder rigting en sonder ‘n idee watter paaitjie om te kies. Sy
        Nellie kyk Gawie skeef aan… is hy besimpeled?         bepeins ‘n minuut of wat haar lot en besluit sy is heeltemal
                                                              tevrede. Haar toekoms rus in haar hande en met of sonder
        “Wat bedoel jy? Oom Esra is ‘n boer… hy hou skape en bokke   Gawie se hulp sal sy haar vryheid wen, alhoewel dit sal lekker
        aan.”                                                 wees as Gawie wel terug kom om haar ‘n hupstootjie in die regte
                                                              righting te gee.
        “Ja sus… dis wat hy nou doen om ‘n aanvaarbare lewenwyse en
        geloofwaardigeheid aan die wêreld te toon. Maar, daai
        plaas is gekoop met smokkel geld. Genoeg van Oom
        Esra en sy verlede, nou moet ons plan maak om jou
        basvelle en toekoms te beskerm. Waar is daai bakkie?
        En, ek wil jou selfoon ook hê.”


        “Hoekom? My simpel ou domfoon is niks werd nie.”
        “Nellie… hulle kan jou foon track, slimfoon of dom-
        foon… gee die ding hier dat ek eers my nommer kan
        verwyder…”
        Gawie maak seker daar’s geen manier vat Nellie se
        foon vinger na hom kan wys nie en gee die foon terug
        vir haar,
        “Die oproep en SMS geskiedenis is ook skoongevee.
        Skryf neer die nommers wat jy wil hou… en gee die
        foon terug… met simkaart en al.”
        “Dê… vat die ding… ek ken al die nommers uit my
        kop.”

        “En die bakkie se sleutels… die bakkie is tien teen een
        toegerus met ‘n tracker, wat ons nou gaan gebruik om
        hulle van jou spoor af te gooi. Gee my ‘n paar minute
        om dinge te reel. Bestel vir ons kos, ek soek ‘n lekker

                                                                                                             31  |
   26   27   28   29   30   31   32   33   34   35   36