Page 30 - SAFFER 05
P. 30

Gawie Help





        Haar Spoor





        Weg Vee







        By Nellie






        Gelukkig hoef Nellie nie lank te wag voor   vir Skeeloog Witbooi te kontak om die
        Gawie terug is nie.                 bakkie to kom haal.”                “Bliksems… dit het hulle nie lank ge-
                                                                                neem nie. Siedaar… twee van hulle by
        “Donner… ek is honger… ek neem aan   “Jy het ‘n keuse… ek neem jou na ‘n wild-  die agterdeur. Maar wag… hier’s ‘n klein
        jy’t bestel.”                       splaas, ‘n veilige plek... wat ‘n Engelsman   verassingkie vir hulle…”
                                            ‘n safehouse noem, en jy byt ‘n paar dae
        “Ja boet… ek’s ‘n gehoorsame meisie, ek   daar vas, of ek reël vir jou ‘n privaat vlug   Hy druk ‘n paar knoppies en hulle
        het gemaak soos jy beveel het.”     hier weg. Hier moet ons padgee. Dis ‘n   hoor honde blaf… groot honde! Binne
                                            klein dorpie die en ek wet jou Chris en sy   sekondes sien hulle die twee sluipers
        “Raait… ek hoor jou. Ek dink Tannie   pêlle het oral oë. Kom, ons verdwyn.”  hardloop vir al wat hulle werd is… met
        Krissie dink ook jy’s die beste ding op                                 drie Dobermans agterna.
        twee bene. Oukei… nou kan ons begin   Gawie los ‘n paar note op die tafel om
        kop of stert uitmaak hoe om jou verder   vir die kos te betaal en lei vir haar in   “Dit sal hulle ‘n les leer… vuilgoed! Daai
        te help.”                           die righting van die klere winkels. By ‘n   twee is deel van Chris en Kie se spul… en
                                            geslote deur pons hy ‘n rits nommers in   hulle het nie lank gevat om te kom soek
        “Haai boet, wag ‘n bietjie… wat het van   die slot meganisme in. Hy stoot die deur   na jou nie.”
        die bakkie geword? En… wat bedoel jy   oop en binne oomblikke is hulle by die
        met hoe om my verder te help? Weet jy   volgende deur en toe in ‘n kantoor.  Nellie kyk hom verward aan. Wat op
        iets wat ek nie weet nie?”                                              aarde het sy haarself voor ingelaat? Sy
                                            “Hier kryp ek weg. Hier is my toerusting   besef hulle kon haar al gevang het as sy
        “Die bakkie sal in minder as twee ure   veilig. Klomp sekuriteit… baie deure,   nie na Gawie gekom het vir hulp nie.
        oor die grens in Namibia wees en wie   baie slotte en grendels… CCTV en al die   “Hoe weet jy dit… hoe weet jy hulle is op
        weet, binne ‘n week of twee sal ‘n slim   nodige maatreëls om my goed op te pas.   soek na my?”
        siel in Nigerië of Kameroen lekker heen   Hier sal ons veilig wees tot ons besluit
        en weer rits met Oom Esra se trots. Wat   wat om met jou te maak.”      “Eenvoudig… g’n local sou waag om by
        pla die bakkie se toekoms in elk geval vir                              enige van my persele in te breek nie… net
        jou? Jy moet eerder worrie oor jou blink   Hy skakel ‘n skerm aan en oomblike later   dom-astrante vreemdelinge wat nie weet
        toekoms.”                           sien Nellie die buitewêreld verby gaan.   nie sal so stupid wees.”
                                            Die skerm wissel tussen verskillende
        Hulle steaks daag op voor Gawie kon   beelde. Hoeveel kameras het hy daar   Net toe lui sy selfoon. Hy gee die ding een
        verder vertel maar so tussen monde vol   buite opgerig, wonder sy? Daar is tot   kyk en antword.
        vleis, skyfies en slaai gesels hulle lekker   beelde van sy huis en ‘n plaas opstal.
        oor alles behalwe Nellie se lot. Toe die                                “Ja… nee, ek weet nie waar sy is nie.
        kelner hulle leë borde weg dra gaan Gaw-  “Jinne boet, jy kan die hele kontrei sien   Chris is ‘n bliksem… ja, ek weet… sê
        ie voort met die gesprek.           van hier af. Die plaas? Is dit waar jy wil hê  hom net mooi niks nie… nee, ek sal sorg
                                            ek moet wegkruip? Lyk lekker…”      dat jy vanaand Bloem to gevlieg word. Ja,
        “Oukei… wat gaan ons met jou maak?                                      pas jouself op. Moenie met hom kontak
        Ek kan jou nie huistoe neem nie… Chris   Gawie was op die punt om vir haar oor   maak op daai foon nie… hulle sal jou
        en sy rowerbende sal binnekort aan my   al die beelde intelig toe hy iets gewaar   hier opspoor en kan jy dink watse kak
        deur kom klop. My kuiergas is klaar daar   en die skerm vries op een van sy huis se   en hare dit sal afgee. Nee… wag daar, ek
        weg. Ek het haar gebel toe ek uit is om   kameras.                      stuur iemand.”

        |  30
   25   26   27   28   29   30   31   32   33   34   35