Page 31 - SAFFER 05
P. 31

Nellie


































                                            van sluitende slotte maak dit weer voor
        Die keer is dit Gawie se beurt om ‘n   die hand liggend dat ‘n dief minder kaans   “Ja, ek weet die vensters in donker maar
        string f-woords los te laat.        hier sou hê as by die Staatsmunt. ‘n Vuil,   die voorruit is nie donker genoeg dat
                                            modderbespatte bakkie is al wat in die   iemand nie sal sien daar’s ‘n passesier in
        Die uitdrukking op sy gesig is genoeg om   pakkamer te siene is. Gawie maak die   die bakkie nie. Maak soos ek sê… net
        vir Nellie te laat weet daar is kak in die   laaibak luik oop en gooi die tas in.  tot ons uit die dorp is. Jou basvelle… nie
        land.                                                                   myne nie!”
                                            “Stadig met daai tas… my hele lewens-
        “Wat gaan nou aan?”                 bestaan is daar binne.”             “Oukei… maar waarheen is ons nou in
                                                                                elk geval oppad heen?”
        “Nellie my ou sus… jy’t die pot behoor-  “Klim sus… ons moet waai.”
        lik geroer. Dit was Klara… ja, moet my                                  “Nou Nellie… nou ry ons plaas toe, die
        nie so aankyk nie, Klara Viljee. Ons sien   Nellie klim in en besef dis nie ‘n   safehouse wat ek jou van vertel het. Maar,
        mekaar nou al maande lank.”         standaard bakkie nie. Die ruite is almal   voor jy beswaar maak, laat ek eers reel
                                            verdonker. Die motor brul aan die lewe   dat Klara gehaal word.
        “Maar ek dog sy’s op varsity… in die   nog voor sy die deur kan toe kry. Gawie
        Kaap… en bygesê… sy’s familie, dan   skakel die video monitor aan en hulle   Nellie luister hoe Gawie, so in die ry,
        nie?”                               sien alles is stil buite in die straat. Hy   oproepe na ander maak. Vir die een sê
                                            druk ‘n paar knopies en die staal roldeur   hy dit… vir die ander dat. Hoe verder
        “Nee, sy’s nie familie nie, sy’s aangeneem,   begin lig. Gawie laat die bakkie stadig   hulle ry hoe meer besef sy dat hy eintlik
        en ja… sy is in die Kaap op varsity…   voorentoe kruip maar hy maak nie die   in beheer is van ‘n groterige organisasie.
        ek vlieg haar omtrent elke naweek heen   buitedeure oop voordat die roldeur weer   Hy is nie meer ‘n gaatjie in die grond nie,
        en weer… as ek nie soontoe vlieg nie.   agter hulle toe is nie.         nee… haar broer is nou ‘n groot man.
        Anyway… sy’t ‘n SMS van Chris gekry…                                    Toe hy klaar is met al die reëlings rig hy
        hy’t haar gevra of sy van jou gehoor het…   “Vrek Gawie… dis erger hier as op ‘n   weer sy aandag in haar rigting.
        want hulle dink jy’t gevlug in hierdie   hoë sekuriteit militere basis, staal deure,
        rigting… na my toe.”                elektroniese slotte… kameras ooral, mens   “En, net so terloops… Klara moet Bloem
                                            sou sweer jy verwag oorlog.”        toe want Tannie Krissie het blykbaar
        “Weet Chris jy sien vir Klara?”                                         onwel geraak, nie lank na die spul Viljees
                                            “Nellie, ek speel nie met kinders nie… ek   van die kerk af by die huis gekom het…
        “Ons vermoed so… ons dink een van   moet op my hoede wees, ten alle tye. Hoe   ‘n beroerte of ligte hardaanval gehad…”
        sy tjommies het my in die Kaap by die   dink jy bly ek aan die lewe?”
        lughawe gesien toe sy my kom haal het…                                  Gawie gee haar ‘n skewe kyk voor hy
        die wêreld het te klein geraak. Maak nie   Die groot staal buitedeure begin oop-  lag-lag vra,
        saak nie, ek dink dis tyd dat ek jou uit   maak,
        die dorp kry… ons kan nie te lank hier                                  “Ek wonder hoekom?”
        wegkruip nie.”                      “Maak jouself klein… oppie vloer met
                                            jou. Ek kan nie waag dat iemand jou dalk   Nota: Wat gaan volgende gebeur? Ek weet
        Gawie sluit nog ‘n deur oop en lei vir   sien nie.”                     nie... julle sal moet kom kyk volgende
        Nellie in ‘n pakkamer in. Sy hoor die                                   maand!
        deur agter hulle toemaak en die klank   Nellie gee hom ‘n vuil kyk,

                                                                                                             31  |
   26   27   28   29   30   31   32   33   34   35   36