Page 3 - tmp_Neat
P. 3

19 Julie 2018                                                    Potchefstroom Herald               www.potchefstroomherald.co.za                    3
    Rowers hou paartjie









                                       re aan
    vyf ure aan







    Marianke  Saayman
    ’n Paartjie wat onlangs in ’n huis in Mal-
    vastraat ingetrek het, het Saterdagog-
    gend ’n nagmerrie beleef toe hulle vas-
    gebind, aangerand en met die dood ge-
    dreig is terwyl hulle vir sowat vyf ure
    in hul huis aangehou is.
      Mariaan Jordaan en Jurgens Bence
    het Vrydagaand in hul sitkamer televi-
    sie gekyk toe hulle op die bank aan die
    slaap geraak het. Saterdagoggend om-
    streeks 01:00 het Jurgens wakker ge-
    skrik toe hy Mariaan langs hom hoor
    gil.
      Toe Jurgens opspring, is daar vyf ge-
    wapende  mans  in  hul  sitkamer  wat
    vuurwapens teen die paartjie se koppe
    hou. Nog ‘n man sonder ‘n wapen het
    in die voorportaal gestaan.
      “Hulle het op ons begin skree en ons
    rondgeruk. Toe neem hulle ons kamer
    toe,  bind  ons  voete  en  hande  met
    draadhangers agter ons rug vas en gooi
    ons op ons mae op die grond,” vertel
    Jurgens.
      Die inbrekers het sowat vyf ure ge-
    neem om die huis byna heeltemal leeg
    te dra. Hulle het net nie die swaar meu-
    bels gevat nie, maar alle elektroniese
    toestelle, klere, kos, drank en Jurgens
    se bakkie is gesteel.
      “Hulle  het  kort-kort  op  ons  kom  Jurgens Bence en Mariaan Jordaan. Foto: Marianke Saayman
    skree en het vir Jurgens in die ribbes
    geskop om uit te vind of die bakkie ’n  Die inbrekers het met Jurgens se bak-  is nie, het die inbrekers met haar mo-
    opsporingstoestel het. Hulle wou ook  kie gevlug. Dit is later net buite Fochvil-  torsleutels gevlug.
    heeltyd  weet  hoe  om  my  kar  aan  te  le gevind.                          “Ek kry nie iemand wat kan help om-
    sluit, omdat my kar ‘n immobiliseerder   “Ek het nie die vorige aand diesel in-  my kar net iewers veilig te gaan bêre
    het, kon hulle dit nie regkry nie,” vertel  gegooi  nie,  so  hulle  kon  nie  baie  ver  nie. Ons het ’n plek waar die kar veilig
    Mariaan.                              kom nie,” sê Jurgens. In die bakkie was  gaan wees, maar kry niemand om die
      “Hulle het in ’n stadium ’n kussing  van die gesteelde komberse, ‘n ketel so-  kar daarheen te neem nie. Ons verwag
    oor my kop gedruk en ’n pistool teen  wel  as  drankbottels  wat  ook  uit  die  dat die rowers gaan terugkom om my
    die kussing gehou. Ek het gedink hulle  paartjie se huis gesteel is.        kar ook te steel,” sê Mariaan.
    gaan my skiet. Mariaan het net wegge-   “Hulle het die bottels sommer in die   Mariaan sê sy is net dankbaar dat
    kyk,” vertel Jurgens.                 bakkie  leeg  gedrink  en  daarin  gelos.  haar  twee  dogtertjies  nie  by  die  huis
      Omstreeks 05:45 het die inbrekers  Die polisie kon darem DNS op die bot-  was toe dit gebeur het nie. Sy en haar
    die paartjie aan hul voete tot in die mid-  tels kry,” sê Mariaan.          dogter, Renae van der Westhuizen (9),
    del van hul kamer gesleep, waarna hul-  Die paartjie het maar twee weke gele-  waaroor die Herald verlede week berig
    le die dubbelbed opgetel en bo-op hulle  de in die huis ingetrek. Sedert die voor-  het, vlieg Vrydag Amerika toe waar Re-
    neergegooi het. Verder het hulle ’n laai-  val het hulle nog nie weer by die huis  nae aan ’n talentkompetisie gaan deel-
    kas en bank ook bo-op die bed gepak  geslaap nie. Intussen is daar Dinsdag-  neem. “Ek is dankbaar dat hulle nie die
    en die paartjie binne in die kamer toe-  aand weer by die huis ingebreek en ’n   lêer met ons paspoorte uit my kar ge-
    gesluit.                              nuwe televisie, wat Jurgens se pa vir  steel het nie,” sê Mariaan.
      Toe die inbrekers uit die huis is, het  hulle gegee het, is gesteel.        Jurgens het later die oggend om die
    Mariaan haar hande losgekry en Jur-     “Ons  slaap  na  die  voorval  glad  nie  huis geloop en opgemerk dat daar mer-
    gens ook losgemaak. Hulle kon toe die  hier nie. Ek kan ook nie meer langer  kers buite hul erf geplaas is.  Kyk na
    meubels van hulle afkry en het ’n bad-  hier  bly  nie,  ons  gaan  sommer  nou  die video van hoe die huis gemerk was,
    kamervenster gebreek om uit die huis  weer ander blyplek kry,” sê Mariaan.  by www.potchefstroomherald.co.za.
    te kom om hulp by hul bure te gaan vra.   Hoewel Mariaan se motor nie gesteel   Enigiemand wat kan help met Maria-  Die bed wat bo-op Mariaan en Jurgens ge-
                                                                                an se motor kan haar by 066 250 6784   gooi is voordat die inbrekers gevlug het. Fo-
                                                                                skakel.                                to: Marianke Saayman
      Klein handjies wen groot


      Baie geluk aan Catherine Ellis, jy is  Klein lesertjies moes oor twee weke
      die gelukkige wenner van ‘n R1 500  die legkaart se stukke in die koerant
      geskenkbewys van MooiRivier Mall.   vind en op die inskrywing plak.
        Lesertjies kon onlangs hul plak-    Catherine sal deur ’n woordvoer-
      vernuf toets met ons baie interessan-  der  van  MooiRivier  Mall  geskakel
      te legkaart-kompetisie.             word met verdere besonderhede oor
        Die kompetisie is deur MooiRivier  haar  wonderlike  prys.  Baie  geluk
      Mall in samewerking met die Herald  Catherine en baie dankie aan al die
      in ons Freezing Fun-bylae geloods.   ander lesertjies wat deelgeneem het.
   1   2   3   4   5   6   7   8