Page 7 - tmp_Neat
P. 7
19 Julie 2018 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 7
Nuwe harmonie by Hinterland
Nuwe harmonie by Hinterland
Maryke van Heerden meer Johnson, Rugged Wear, Freestyle
en Hitec. Van die personeel by die
Die Hinterland soos wat Potchefstro- Vir diegene wat nog nie weet nie, het nuwe ingang. Foto: Maryke
mers dit ken, is iets van die verlede, klerereekse soos Johnson baie meer van Heerden
aangesien dit nou opgradeer word “dorpsjapie” vriendelik geword. Dit is
tot ‘n veel groter winkel met ‘n nog nie soos in die verlede waar jy net oor-
groter verskeidenheid artikels wat te pakke kon kry nie. Vandag spog hulle
koop is. met netjiese werksbroeke, denims,
Tussen deur Hinterland se dag tot hempde en soveel meer. Vir die ‘vellie’
dag klandisie het hierdie groep ge- liefhebbers is daar ook natuurlik Free-
swoeg en gesweet om die beste van style vellies vir mans en dames.
Hinterland na vore te bring. Hierdie Die buitelewe-afdeling het nou pro-
was nie net ‘n plaaslike nie, maar ook dukte soos LK’s wat onder meer braai-
‘n nasionale besluit om elke tak land- roosters, potjies, braaiers, gasbraaiers
wyd op te gradeer. en vele meer insluit. Vir elke avonturier
Ruan van der Merwe, takbestuur- wat van kamp hou, is daar iets van al-
der van Hinterland, sê dit is ‘n projek les, van hengelgerei, stoele en koelhou-
waarna hulle baie uitgesien het met ers om van te kies en te keur.
baie nuwe idees om Potchefstromers Kliënte moet egter nie bekommerd
gelukkig te hou sodat hulle sal terug- wees nie, want al die produkte soos py-
keer vir nog inkopies. pe en toerusting sal steeds beskikbaar
Vandat jy jou voet by die winkel in- wees. Die troeteldier- en spesifiek per-
sit, is dit oorgedoen. Die rakke is so de-afdeling het ook baie meer uitge-
gerangskik dat jy presies weet waar brei.
om te gaan vir wat jy benodig. Daar Hierdie vars asem van Hinterland sal
is natuurlik ‘n groter klere-, asook op 4 Augustus gevier word met ‘n dag
‘n wapen- en buitelug-afdeling. vol lekker winskopies en tonne pret en
Die wapen-afdeling is een wat Pot- plesier vir die hele gesin. Daar sal uur-
chefstroom lankal nodig het. Met die liks aanbiedings wees met lekker wins-
kennis van Luke Burger is daar nou kopies. Overvaal Stereo sal ook heel-
die wapens en toerusting wat daarby dag op die terrein uitsaai en Jay sal
kan saamgaan. Jy kan nou jou wilde daar wees om jonk en oud se knieë lam
weste drome in Hinterland bewaar- te maak. Die dienssentrum sal ook
heid. Hulle het elke tipe wapen en dit sorg vir die honger magies met lekker
wat hulle nie het nie, sal hulle vir jou pannekoek en worsbroodjies. Daar sal
kry. Die klerereeks het aansienlik ge- ook ‘n springkasteel vir die jongspan
groei en gaan in die volgende paar wees, so kom geniet die dag en kom
maande nog meer groei. Die reeks maak jou mandjie vol met al die wins-
wat tans aangehou word is onder kopies.
EACH
EACH
EACH
EACH
EACH
EACH EACH
EACH EACH
EACH
EACH
EACH