Page 5 - tmp_Neat
P. 5

19 Julie 2018                                                    Potchefstroom Herald               www.potchefstroomherald.co.za                    5
                                                                                         ‘My hond het ons
                                                                                         ‘My hond het ons



                                                                                          net beskerm’
                                                                                          net beskerm’



                                                                                       Marianke Saayman                   nie en dit toe maar gelos,” vertel hy.
                                                                                                                            Heymans het sy hond huis toe
                                                                                       ’n Man wat Donderdagaand (12 Ju-   geneem en beplan om daarna poli-
                                                                                       lie) in hegtenis geneem is nadat sy  siestasie toe te gaan om steeds die
                                                                                       Amerikaanse veghond ’n man gebyt  saak aan te meld.
                                                                                       het, sê sy hond het eintlik maar net   Intussen het Mooirivier Besker-
                                                                                       hulle familie probeer beskerm.     ming  op  die  beseerde  man  afge-
                                                                                         Hendrik  Heymans  sê  sy  skoon-  kom en is die polisie ontbied.
                                                                                       suster se twee dogters het Donder-   Volgens  ao.  Mpho  Manyoba,
                                                                                       dagaand huis toe geloop toe hulle op  woordvoerder van die polisie, het
                                                                                       die hoek van Retiefstraat en Beyers  die beseerde man gewys in watter
                                                                                       Naudélaan deur twee mans van ’n  rigting Heymans met sy hond is en
                                                                                       selfoon en tablet beroof is. Toe hulle  hy is op aanklag van aanranding
                                                                                       by die huis kom om hulp te kry, het  met die doel om ernstig te beseer,
                                                                                       hy aangebied om saam met hulle po-  in  hegtenis  geneem,  maar  is  die
                                                                                       lisiestasie toe te loop om ’n klag te  volgende oggend weer vrygelaat.
                                                                                       gaan lê.                             Die polisie moet die ondersoek
                                                                                         “Aangesien ons almal weet wat in  afhandel  waarna  ’n  aanklaer  sal
                                                                                       die  nag  hier  gebeur,  kan  ons  nie  besluit of daar ’n saak is of nie.
                                                                                       meer alleen loop nie. Ek het toe my   Tyson is dieselfde aand van die
                                                                                       hond,  Tyson,  saam  met  ons  laat  voorval na PAWS geneem waar hy
                                                                                       stap,” sê Heymans.                 tot Woensdag (18 Julie) was voor-
                                                                                         Op  pad  na  die  polisiestasie  het  dat Heymans hom kon gaan haal.
                                                                                       een van die meisies glo een van die   Volgens PAWS bestuurder Her-
                                                                                       rowers langs die pad herken. Haar  man van der Sluis het PAWS die
                                                                                       kêrel,  wat  saam  met  hulle  geloop  hond gevat om hom uit ’n moontlik
                                                                                       het, het toe die rower gekonfronteer  gevaarlike situasie te neem.
                                                                                       en daar het ’n onderonsie ontstaan.  Hendrik is Woensdagmiddag na
                                                                                         “Tyson het seker aangeneem die  PAWS toe, waar hy vir die eerste
                                                                                       man is besig om haar kêrel seer te  keer na die voorval herenig is met
                                                                                       maak en voor ek hom kon keer, het  sy beste maat.
                                                                                       hy die man aan die been beetgehad,”   “My hond is ’n liefdevolle hond.
                                                                                       sê Heymans.                        Hy sal jou dood lek. Hy is nie ag-
                                                                                         “Hy het maar net sy mense pro-   gressief nie.
                                                                                       beer beskerm.”                       Al wanneer hy aggressief raak is
                                                                                         Hy  sê  die  vermeende  rower  het  wanneer jy naby sy familie kom of
                                                                                       voorgestel dat die onderonsie tus-  een van my kinders probeer aan-
                                                                                       sen hulle uitgepraat word eerder as  vat.
                                                                                       wat dit by die polisie aangegee word.  “Ek is net baie bly ek kon my
                                                                                         “Ek het toe besef ek gaan in elk  hond terugkry, want dit is my kind
    Hendrik Heymans is Woensdagmiddag met sy hond herenig. Foto: Marianke Saayman      geval nie die foon en tablet terugkry  daai,” sê hy.

                 WINTER S                                                       Boere Indaba word in Potch gehou
                 WINTER SALE ALE ALE
                 WINTER S
                       NOW ON!!!!                                               Die  organiseerders  van  die  jaarlikse  sie  tegnieke,  markoorwegings,  vee-
                                                                                                                      diefstal, sekuriteit en meer.
                                                                                Agriworks Landbou Ekspo bied van-
                                                                                jaar ‘n Boere Indaba vir saai- en vee-  Kaartjies vir die Indaba kos R350
                                                                                boere gedurende die ekspo in Potchef-  per persoon per dag of R600 per per-
                                                                                stoom aan.                            soon  vir  albei  dae  en  kan  bespreek
                                                                                  Alle saai- en veeboere word na dié  word op die webwerf www.farmersin-
                                                                                konferensie genooi wat oor twee half-  daba.co.za.
                                                                                dagsessies plaasvind en sal fokus op    Die  Agriworks  Landbou  Ekspo
                                                                                die  produksie  en  groei  van  saai-  en  word  op  26,  27  en  28  Julie  by  die
                                                                                veeboerderye in die streek.           Trimpark  (langs  Mooirivier  Mall)  in
                                                                                  Saaiboere Indaba:                   Potchefstroom aangebied.
                                                                                  Dit word op Donderdag 26 Julie van    Meer  inligting  en  stalletjie  bespre-
                                                                                10:00 tot 13:00 gehou.                kings  is  by  www.agriworks.co.za  te
                                                                                  Die paneel van sprekers sal onder-  sien, of skakel die organiseerders, CA-
                                                                                werpe  bespreek  soos  grondbestuur,  DEK Media by 021 854 4700.
                                                                                saadseleksie,  gehaltebeheer,  plaag-
                                                                                beheer,  maksimale  oes  opbrengs,
                                                                                mark aangeleenthede en meer.
                                                                                  Veeboere Indaba:
                                                                                  Dit word op Vrydag 27 Julie van
                                                                                10:00 tot 13:00 gehou.
                                                                                  Verskeie sprekers sal onderwerpe
                                                                                bespreek soos vee seleksie en vee ge-
                                                                                sondheid,  weiveldbestuur,  produk-

                                                                                 Book your stand now!                                   FARMERS
                                                                                                                                           Also attend...
                                                                                  South Africa’s Regional Agri-Suppliers Show
                                                                                 AgriWorks                                               on production growth
                                                                                                                                             INDABA
                                                                                                                                             @ Agriworks Expo
                                                                                                                                         Half-day conference
                                                                                                                                           focussing on...
                                                                                       Landbou        Expo                               Crop Farmers
                                                                                                                                         Thurs: 26 July’18
                                                                                        Farmers                                          10am - 1pm
                                                                                         ’n CADEK Media tentoonstelling                  Livestock Farmers
                                                                                                                                         Fri: 27 July’18
                                                                                   Potchefstroom • 26, 27, 28 July 2018                  10am - 1pm
                                                                                                                                         R350/day or R600/both
                                                                                                                                         Pre-Book your seat @
                                                                                     Venue: Trimpark Grounds (behind Mooirivier Mall)    farmersindaba.co.za
                                                                                    Open daily from 9am tot 4pm • Expo Tickets: R20 pp     Tel: 021 854 4700
                                                                                  Tel: 021 854 4700 • info@agriworks.co.za • www.agriworks.co.za

                                                                                Supported by:
                             Marlie 079 927 0432                                                                                        Agriworks Expo
                                                                                                                                        & Farners Indaba
                                                                                                                                          is owned and   CADEK
                                                                                                                                          organised by  M E D I A
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10