Page 8 - tmp_Neat
P. 8

8                  www.potchefstroomherald.co.za                 Potchefstroom Herald                                                    19 Julie 2018










    Mnr. jy wat die twee husky hondjies op die   my pa op 13 Julie. Amanda Strydom.  nie. Die kennisgewing sê Back Soon, en dan   doen om Potchefstroom skoon te kry. Rialette
    hoek van Klerk- en Albert Nelstrate sonder   Wil net namens Alida en Amanda baie dankie   moet ons meer as ‘n uur vir hul wag. Ons het   Kotze.
    toestemming gevat het, weet seker nie wat se   sê aan Louis Taljaard van Mooirivier Besker-  net ‘n sekere tyd vir etenstyd.
    onreg jy aan die kind wie s’n dit is, gedoen het   ming vir sy hulp en bystand die oggend van                     Baie dankie aan Petronellatjie vir julle vrien-
    nie.                                  07 Julie met die afsterwe van mnr. Posthu-  As jy rook en jy kuier, maar mag nie in die gas-  delike en puik diens, ek sal julle altyd aanbe-
    Sy is baie sieklik en dit is al wat haar aan die   mus. Ons waardeer dit opreg.  te se huis rook nie, sit jy maar buite in die koue   veel. Jacques.
    gang hou. Jy het dalk nie van Nadies gehoor                                 en rook, maar as jy siek word, wie se skuld
    of gelees nie, dis ook maar goed. Ek vra die   Ek kan nie verstaan nie. As jy nie geld het vir   is dit? Mos jou eie skuld, want dis jy wat rook,   Sies aan die mense met die wit SUV wat verle-
    petshops om die polisie te kontak as jy dit aan   ‘n kis om jou familie in te begrawe nie, hoe kan   so dis sleg om te rook.   de Sondag om 12:00 op die h/v Chris Hani en
    hulle  wil  verkoop.  Ons  het  ‘n  foto  van  jou   jy nog vir mense regstaan met kos? En JB                     Mooirivier hul kat by hul voertuig uitgesit het
    handlanger, die seun. Hannes Louw.    Marks voorsien alles.                 Dankie aan Riverwalk vir die geleentheid om   en toe vinnig weggery het.
                                                                                artikels van die sokker te kon kry. My seun   Daar sit die kat toe langs die besige Mooiri-
    Die inwoners van Harmonie en Immergroen   Waar is ons vrugte/groenteverkopers by River-  se gesig toe ek aan hom ‘n sokkerbal gee, sal   vierlaan.
    wil die Mooirivier Rotariërs hartlik bedank vir   walk? Hul produkte was altyd so vars en be-  my altyd bybly. Dit was R120 well spent.  Ons het ‘n u-draai gemaak, maar die kat was
    die heerlike warm komberse van hulle ont-  kostigbaar.                                                            so verskrik en het in die lang gras ingehard-
    vang. Weet asb. verseker dat ons dit baie waar-                             Is daar geen kans dat JB Marks werkers kan   loop.
    deer.                                 Ek skakel die biblioteek en vra hoe laat maak   kry om die ingang na Dassierand op pad na   Ons het die kar agternagesit om die registra-
    Baie dankie aan Hillary en haar span wat dit   hul toe. Die dame sê vir my: ‘I can’t under-  Promosa skoon te maak? Mense wag daar om   sienomer te kry, maar hulle was te vinnig weg.
    kom uitdeel het en vir julle omgee. Mag julle   stand you, let me transfer you to somebody   opgelaai te word en gemors word net daar   Hoekom het jul nie die kat na PAWS toe gevat
    ryklik geseën word vir die mooi gebaar. Lief-  else.’ Hoe kry hul werk in ‘n plek waar die helf-  neergegooi.     nie?  Sies.... ons het jul gesien en die Here ook.
    de. Inwoners Harmonie en Immergroen.   te van die kliënte Afrikaans praat en sy ver-  Daar  word  ook  swartsakke  afgegooi  en  dit
                                          staan nie ‘n woord Afrikaans nie?     word ‘n vullishoop. Die gras kan ook bietjie   Ek is ‘n baie tevrede kliënt met die diens van
    Baie dankie aan Wessels van Epic Events wat                                 gesny word.                           Dent Doctor ...vriendelike mense. Abraham
    op baie kort kennisgewing gesorg het vir die   Kan die winkeleienaars in Riverwalk nie asb.   Asb. mense, ek kry skaam om te dink ek ry   dankie  vir  jou  hulpvaardigheid.  Doen  so
    hantering van die musiek by die roudiens van   ‘n aanduiding gee wanneer hul terug sal wees   daar verby na Dassierand en niks word ge-  voort.


                                                071 213 0055.                   en deel my ook mee dat hulle geen      Indien daar iemand is wat verblyf
                                                                                gidse in die toekoms gaan druk nie.  gedurende Aardklop vir drie getrou-
                                                  Goeie  dag  aan  almal,  ek  wil  Pieter Cloete. 082 707 0300.     de paartjies beskikbaar het, kan julle
                                                graag hoor wie kan my tegemoet                                       my kontak. Dis vir mense vanaf die
                                                kom met ‘n klein werkende ys-     Ek is op soek na ‘n driekwartbed.  Kaap wat tydens Aardklop kom uit-
                                                kassie?                         Ek het ’n matras. Sal daarvoor be-   stal. 082 321 2723.
                                                  Ek is ‘n pensioenaris en suk-  taal. Ek is mev. Liza le Grange. Baie
                                                kel vreeslik sonder ‘n yskas. 082  dankie. 076 2626 818.               ‘n Verskeidenheid hout (planke en
                                                333 7483. Baie dankie.                                               “off cuts” beskikbaar. Kom maak u
                                                                                  Ek,  pastoor  Petrus  Raditsabeng,  keuse. 082 531 0926.
                                                  Ek soek dringend enige onder-  vra asb. iemand wat kan help met ‘n
       Kan enige besigheid of persoon ons       dele  vir  rekenaars  asb?  Chris.  skenking van R6 500 vir registrasie   Borduurmateriaal (DMC en Aida)
       asb. help met ons seuntjie se skool-  060 434 0947.                      vir B.A.-graad in Teologie.          beskikbaar. 072 333 1892.
       fonds?                                                                     Ek studeer by Jeremia Teologiese
                                              Het iemand dalk vir my telefoon-  Kollege.  073 934 4057 of 082 733      Ek is op soek na “concrete precast
         Hy is in ’n kleuterskool en nou wei-  gidse  van  Johannesburg,  Gauteng,  5078.                            slabs” wat gebruik word vir omhei-
       er hulle hom skool omdat ons nie sy   die Wesrand en die Oosrand?                                             nings asb? 072 797 1266.
       skoolfonds kan bekostig nie.           Ek wil net graag ‘n paar nommers    Ek vra asseblief of iemand vir my
         Hy is in Graad R? Asseblief, enige   naslaan en nie u gidse wegneem nie.  gordyne  en  tuinstoele  (plasties  of   Wie het asb. vir my ‘n radio of DVD?
       iemand die Here sal julle seën.      Telkom beskik nie meer oor gidse nie  draad) het? 066 232 2536.          071 539 1198.









      Ons plaas weekliks ’n                                                        Leer saam, praat saam!             die klankgreep op ons webwerf kry.
      Sudoku-blokkie.  Die                                                           Die Herald plaas weekliks ‘n blok-  Besoek  net  www.potchefstroomhe-
      oplossing verskyn dan                                                        kie met Setswana, Afrikaans en En-  rald.co.za vir meer inligting.
      in die volgende week se                                                      gels, opgestel deur die NWU se Tale-  Lesers wat graag iets spesifiek wil
      uitgawe  saam  met  ’n                                                       afdeling. So kom leer saam met ons  leer of ‘n voorstel vir ons volgende
      nuwe blokkie.                                                                en praat met jou mede-Potchefstro-  woord het, kan Johan Zerwick by
        Jy  kan  weekliks                                                          mers in sy of haar taal. Jy kan ook  Johan.Zerwick@nwu.ac.za kontak.
      R200 wen deur jou op-
      lossing voor of op die
      Dinsdag om 16:00 die
      week na die verskyning
      daarvan,  na  ons  kan-
      toor te bring.  Die wen-
      ner die week is Magda
      Jansen.



































      Naam en van: ..................................................................................................
      Kontaknommer: ...............................................................................
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13