Page 11 - tmp_Neat
P. 11
19 Julie 2018 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 11
Potch Bulldogs bring
‘bikers’ saam vir
liefdadigheid
Dustin Wetdewich ham Kriel Kinderhius, Mzwabantu
Child Care en Ons Hulde Ouetehuis in.
Die Potch Bulldogs motorfietsklub Daar is verskeie pryse te wen, ‘n kon-
se jaarlikse “charity box” vind weer tantkroeg met “biker” pryse en mense
op 21 Julie by die Trimpark plaas. kan ook vir Jacques Blignaut van 7de
Potchefstroom gaan op dié dag in Laan-faam kom ontmoet.
’n spreekwoordelike ysterperd mek- Enige donasies in die vorm van kom-
ka verander. berse, klere, kontant, nie-bederfbare
Motorfietsryers kom elke jaar van kos en skryfbehoeftes is ook welkom.
ver om dié besondere dag te geniet. Vir nadere besonderhede kan die
Die motorfietsklub samel geld en Bulldogs se president, Jannie Delport,
goedere vir verskeie liefdadigheids- by 082 560 3324 gekontak word. Kom
organisasies waaronder die Abra- deel gerus in die dag se verrigtinge. Daar is altyd lekker speletjies vir ‘bikers’ en kinders. Foto: Dustin Wetdewich
Musiek en skilder in een pragtige uitstalling ‘Spreek in Tale’
Elana Bettings kom kuier op 26 Ju- tekste aangrypend.
lie in Potchefstroom met ’n produk- Die Gereformeerde Kerk Potch Het u al gewonder oor die Bybelse
sie wat deur skilderye van die be- Bult se Omgeegroep vir Seniors “Spreek in Tale”? Kom luister na
kende Nederlandse skilder, Anne- span saam met Woordkafee om ’n aanbieder ds. Pieter Gey van Pitti-
ke Kaai, geïnspireer is. oggend van musiek en kuns tot eer us wat sedert 1990 navorsing oor
Elana kon onder leiding van die van die Here aan te bied in die GK hierdie onderwerp doen en reeds
Heilige Gees woorde en nuwe melo- Bult se saal op die hoek van Molen- verskeie openbare lesings daaroor
dieë kry om te pas by Anneke se en Borcherdsstraat. Dit begin om aangebied het.
skilderye waarin sy Bybelse Psalm- 10:00 vir 10:30 en die kaartjies teen Die reeks lesings oor Spreek in
temas uitbeeld. Elana vertel hoe die R50 elk sluit verversings in. Tale en die Gawes van die Gees sal
talente van vier hedendaagse kun- Kaartjies is tussen 08:00 en 13:00 op Saterdag, 21 Julie by die VDA
stenaars saamgevoeg kon word om beskikbaar by die kerkkantoor van Kerk in Du Plooystraat 70 aange-
beeld en klank te voeg by die eeue- GK Bult in Borcherdsstraat by (018) bied word.
oue woorde van die psalmis, Da- 297 4843 en GK Potch-Oos by (018) Die tye van die lesings is 09:30
wid, soos dit in die Afrikaanse By- 290 7690. Enige navrae kan gedoen en 11:00, wat volg met ’n middag-
bel weergegee is. Christa Steyn het word by Woordkafee by 082 403 ete en ’n laaste lesing om 16:30. Vir
Elana se melodieë vasgevang in he- 5130. nadere besonderhede kan ds. Gey
melse klanke wat tans nog nie alge- van Pittius by 078 094 3995 ge-
meen bekend is nie, en Alna van Elana Betting en Anneke Kaai (links) na een van Anneke kontak word.
der Watt se sangstem vertolk die se besoeke aan Suid-Afrika in 2015. Foto: Verskaf
SHOWTIMES FRI 20 JUL - THU 26 JUL
SHOWS, PRICES & TIMES SUBJECT TO CHANGE. ( * ) NO COMPLIMENTARY TICKETS FOR NEW RELEASES
FOR ONE WEEK FROM RELEASE DATE UNLESS OTHERWISE STATED
MOOIRIVIER
MOOI RIVIER
MAMMA MIA: HERE WE GO
AGAIN
10-12 PG ¸ ˛ Ç
Fri, Sat, Tue: 09:00, 11:30, 14:15, 17:00, 19:45,
22:15
Sun: 09:00, 11:30, 14:15, 17:00, 19:45
Mon, Wed, Thu: 11:30, 14:15, 17:00, 19:45
OCEAN’S 8
13 ˛ Ç
Fri, Sat, Sun, Tue: 10:00, 12:30, 15:15, 18:00,
20:30
Mon, Wed, Thu: 12:30, 15:15, 18:00, 20:30
THYS EN TRIX
13 ˛ Ç
Fri, Sat: 17:15, 20:00, 22:15
Sun: 17:15, 20:00
Mon, Wed, Thu: 11:45, 14:30, 17:15, 20:00
Tue: 09:30, 11:45, 14:30, 17:15, 20:00, 22:15
DUCK DUCK GOOSE
PG ˛ Ç
Fri - Sun: 09:30, 11:45, 14:30
ANT-MAN AND THE WASP
(3D)
7-9 PG ˛ Ç
Fri, Sat, Sun, Tue: 09:30, 12:15, 15:00, 17:45,
20:30
Mon, Wed, Thu: 12:15, 15:00, 17:45, 20:30
THE INCREDIBLES 2 Want GREAT rewards? Join SK CLUB today!
PG ˛ Ç
Fri, Sat, Tue: 11:00, 14:00, 16:45, 19:30, 22:15
Sun, Mon, Wed, Thu: 11:00, 14:00, 16:45, 19:30
SKYSCRAPER (3D)
13 ˛ Ç
Fri, Sat, Tue: 09:15, 12:00, 14:45, 17:30, 20:00,
22:30
Sun: 09:15, 12:00, 14:45, 17:30, 20:00
Mon, Wed, Thu: 12:00, 14:45, 17:30, 20:00
MORE WAYS TO BOOK
Follow us Terms & Conditions Apply
TicketLine
Standard rates apply. Free minutes do not apply.
sterkinekor.com /sterkinekortheatres APP @sterkinekor