Page 6 - tmp_Neat
P. 6
6 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 19 Julie 2018
om miljoene van in die land van afgetrek was nie.
Vuil skrik hul af rand se geboue te blindes is eenoog ko- Daar gaan waarskynlik een of albei
wil bou en grênd ning. die volgende verskonings wees: Dis
Ore hoor daar is al meer mense wat vergaderings met Slaggate word nie jaareinde en ons het baie werk of dis
huise of ander eiendom in Potch wou VIP’s te wil hou reggemaak nie, hier is “stelselprobleme”.
kom koop wat besluit het hulle gaan en eerder net die nie watermeters in die Wat ookal, die sukkelende munisi-
eerder na ’n ander plek. basiese goed reg stoor nie (al het mense paliteit verloor duisende aan rente.
Veral mense wat vroeër in Potch ge- doen. maande terug al be-
bly het en wat nou kom kuier het, het taal vir die meters) en Niks verander
al vir Ore gesê hoe vuil dit geword het. Beste in NW? die riool loop oral uit.
Ore dink ons klomp wat hier bly Ore hoor party mense is so vasge-
het al so gewoond geraak aan die ge- Ore hoor die munisipaliteit is glo Verloor rente vang in die mag van gewoonte dat hul-
mors dat mens dit nie meer sien nie. met ’n onlangse opname uitgewys as le steeds rem trap as hulle naby die
Ons is soos die paddatjie in die pot die beste in Noordwes. Ag nee wat. Ore hoor by party men- plek in Govan Mbeki-laan kom waar
waarvan die water stadig warmer ge- Wel, Ore wil nie nies, proes of stoele se dat hul maandelikse debietorders die geel spoedhobbeltjies was.
maak word. omgooi nie, maar as dit waar is, wil by die munisipaliteit wat gewoonlik Leer tog maar die gewoonte gou af
Ore dink ons stadsraad moet op- Ore nie weet hoe lyk die ander muni- die 10de van elke maand afgetrek anders gaan iemand van agter af in
hou met allerhande grandiose planne sipaliteite nie. Dit moet ‘n geval wees word, teen Woensdag (18de) nog nie jou kattebak inry.
Kommentaar
Comment Toe Mandela in ‘n kroeg ‘aangehou’ is
Is daar planne om Izak Smalman skryf: raadpleeg het. Ek en ‘n aantal manne is toe na die sta-
dion waar ek mnr. Mandela ingewag het. Tot op daar-
Die jaar of wat voor die eerste demokratiese verkie- die dag was ek bevooroordeeld teenoor Nelson Man-
misdaad vas te vat? sing in Suid-Afrika het hoë eise aan die polisie gestel. dela en in my agterkop was hy ‘n terroris. Toe hy by
Chris Hani is in April 1993 vermoor en ‘n burgeroor-
my kom het hy sy hand uitgesteek en myne geskud,
log is naelskraap afgeweer. Politieke vergaderings en hy het dit ook met die ander polisiemanne gedoen en
Potchefstromers moet hulle klaarmaak byeenkomste is oral in die land gehou. dadelik was almal van ons op ons gemak. Ons is die
dat huisrooftogte blykbaar die reël, eerder Die AWB het dit ook nie maklik gemaak wanneer kroeg binne waar mnr. Mandela sy baadjie uitgetrek
as die uitsondering, in dié eens relatief vei- hulle gereeld die vryheid van ‘n dorp in die ou Wes- het en ons almal genooi het om te sit. Hy het begin
lige stad geword het. Transvaal en die Vrystaat ontvang het nie. Die polisie gesels terwyl hy met ‘n sodawater en ek met ‘n Coke
Almal sou graag wou glo dat dit eerder moes dan spook om AWB-lede op hulle perde en die in die hand gesit het. Ek het later besef dat van die
andersom is, maar helaas is daar die afge- omstanders, asook die omstanders onderling, uit polisiemanne ietsie sterker by hulle koeldrank gevat
lope tyd eenvoudig net te veel van hierdie mekaar se hare te hou. Mense het kosvoorrade opge- het en die gees was gemoedelik. Selfs die lyfwagte van
voorvalle om dit af te maak as uitsonde- gaar vir die Groot Dag wat toe nooit mnr. Mandela het geglimlag.
rings. aangebreek het nie. ‘n Atmosfeer Die tyd het verbygesnel en dit
Potchefstromers sal hulself op een of van antagonisme, wantroue en af- was tyd dat ons gas vertrek. Ek
ander wyse teen huisrowers moet be- wagting het in die land geheers. het mnr. Mandela om sy handte-
skerm wat deesdae in getalle van vier, vyf Op 2 Desember 1993 is ek na kening gevra en hy het dadelik
of ses en gewapen met vuurwapens, op Rustenburg waar mnr. Nelson Man- my vulpen en sakboekie geneem
huise toeslaan. Of die huismense tuis is of dela die aand ‘n ANC byeenkoms en begin skryf. Die volgende
nie, speel blykbaar nie eintlik ’n rol nie. sou toespreek. Ek was die waarne- boodskap is in my boek geskryf
Dit is absoluut skrikwekkend dat ‘n mende provinsiale polisiekommis- : “Vir Brig Smalman, Kompli-
mens in jou eie huis nie meer veilig is nie, saris van Wes-Transvaal. mente en beste wense N Mandela
ten spyte van voorsorgmaatreëls soos Die vergadering moes plaasvind 2.12.93.” Ek sluit die boodskap
alarms en diefwering waaroor die meeste in ‘n groot tent wat vir die geleent- in sy oorspronklike vorm by my
huise deesdae beskik. heid op die sportkompleks van die brief in. Mnr. Mandela het ons al-
Mens wonder hoe Potchefstroom sal dorp opgeslaan is. Polisiebeamptes mal bedank vir sy “period of de-
vaar in ’n soortgelyke opname soos Gal- is oor die dorp heen ontplooi en die tention” in die kroeg, waarna hy
lup se jaarlikse reg-en-orde-peiling. tent is nagegaan deur ons bom-op- na die tent begelei is.
Volgens Beeld het dié peiling bepaal dat ruimingseenheid en snuffelhonde, Ons het daardie aand opge-
mense in net vyf ander lande onveiliger as waarna dit aan die sekuriteitsbe- wonde gesels oor ons ontmoe-
in Suid-Afrika gevoel het. Hiervolgens is amptes van die ANC oorhandig is. ting met hierdie nederige per-
ons dus die sesde onveiligste land in die Die polisie se operasionele sentrum Die boodskap aan Izak Smalman van soon met sy lang gestalte en glim-
wêreld. is op die perseel van die Rusten- Mandela self. Foto: Verskaf lag. Sy populêre naam van
Vrae aan 148 000 mense in 142 lande burgse brandweer ingerig. Ons het daardie middag “Madiba” was toe nog nie in die volksmond bekend
was of hulle die polisie vertrou, veilig voel die finale oorsigvergadering gehou en was tevrede dat nie.
om saans te gaan stap, of hul geld of eien- alles gereed was vir die verrigtinge. Net na 17:00 die Ek het mnr. Mandela later in my loopbaan op meer
dom die afgelope jaar gesteel is en of hulle betrokke dag is ek deur die organiseerders van die as een geleentheid weer ontmoet, onder andere ty-
in dié tydperk aangerand of aangeval is. ANC-byeenkoms genader. dens ‘n parlementsitting in Kaapstad. Hy het altyd die
Wat sal Potchefstromers se antwoorde Hulle het met ‘n dilemma gesit, want mnr. Mandela aand van 2 Desember 1993 in die kroeg by die sport-
op dié vrae wees? Mens sou ook kon vra se helikopter het reeds geland en die byeenkoms sou stadion onthou. Ek was ook ‘n keer aan die ontvang-
hoeveel mense die afgelope jaar (of drie) eers om 19:00 begin. Daar is gesoek na ‘n plek vir kant van sy woede toe hy ons tydens ‘n bestuursverga-
in huise aangeval is. mnr. Mandela om die tyd te verwyl, want dit sou ‘n dering oor die kole gehaal het oor die politieke moor-
Die nuwe stasiebevelvoerder van die antiklimaks veroorsaak as die skare hom moes sien de in die townships, veral in die Oos-Rand.
polisie in Potchefstroom het onlangs ’n voor die bestemde tyd. Ek noem toe aan die organi- Die sakboekie het ek daarna slegs gebruik om no-
misdaadberaad gehou waaraan die ge- seerders dat hulle leier in die operasionele sentrum tas in te maak vir wanneer ek vir ‘n onderhoud vir
meenskap deelgeneem het. by die brandweer kon gaan wag, maar hulle was nie bevordering genooi is. Ek het geglo dis my gelukbrin-
Tot dusver is die gemeenskap nog nie daarvoor te vinde nie. Een van my offisiere stel toe ger (wat egter nie altyd die geval was nie). Die sakboek
ingelig watter planne daaruit gaan kom voor dat mnr. Mandela na die kroeg onder die pavil- word steeds in my brandkluis toegesluit en my jong-
nie? joen van die sportstadion geneem kon word en die ste dogter het belowe die boek sal nie eendag sy weg
organiseerders stem in nadat hulle mnr. Mandela ge- na die ashoop vind nie. Dit is my erfenis van Madiba.
‘Wees ‘n werker wat hom nie hoef te skaam nie!’
Henk Venter - Labor 4 Christus heid en trots op jou werk was ‘n paar duk of diens jy gelewer het, moet jy in alle besighede, plekke en situa-
werksplekbediening antwoorde wat in die kol was. trots wees en nie onder spanning as sies. Een werknemer se antwoord
In 2 Tim. 2 : 15 staan: “Lê jou daar- jou senior dit inspekteer nie. was – die werkers.
Ek het ‘n week gelede ‘n groepie op toe om jou beproewing voor God Bowenal moet mens ook in gedagte Dit het my nie verbaas nie want
werknemers by ‘n bedieningspunt te stel as ‘n werker wat hom nie hoef hou dat God al ons werk beproef en vandag redeneer baie werknemers
gevra wat doen ‘n goeie werker in te skaam nie ……” Dit is Paulus se meet aan dit wat Hy weet ons kan le- so. Toe ek sê dat die kliënte die
die werksplek en wat vermy hy/sy? woorde aan die jongere Timotheus wer. tweede belangrikste is, het sommi-
Met die slegs 9% passievolle wer- om hom te help om sy geestelike Is dit hoe jy jou werk doen? Voel ge my met ongelowige oë aange-
kers in S.A. in hierdie dae, is dit werk so te doen dat hy nie skaam sal jy geensins skuldig oor dit wat jy ge- kyk.
‘n baie belangrike vraag! wees oor wat hy gedoen het nie. lewer het nie? Geen besigheid bestaan vir hom-
Die antwoorde het maar moei- Watter werk jy ook al doen behoort Ek het ook aan hulle gevra wie die self nie. ‘n Koninkryksbeginsel is
saam vorendag gekom, maar ek mens so te doen dat jy trots in jou tweede belangrikste in die diensle- die van diens aan ander en dan sal
was heel verras oor sommige van werk kan openbaar. As jy vir ‘n wyle weringsbesigheid is? die besigheid as ekstra wins ook
die antwoorde. Lojaliteit, eerlik- terugsit of staan en kyk watter pro- God is natuurlik die belangrikste floreer.