Page 120 - Getroud met 'n Leuen
P. 120

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               en om jou eie krag en vertroue eerste op te bou voordat jy gaan delf in die baie moeiliker
               ondersoek ... die ondersoek van om jouself af te vra oor hoekom jy dit toegelaat het?

               Maar ek belowe, wanneer jy 'n bietjie sterker voel, is dit heeltemal die moeite werd om
               dapper  die  moeiliker  vrae  te  ondersoek.  Dit  is  bemagtigend!  Dit  is  'n  goeie  kenmerk  en
               kragtige eienskap om te kan sê, "Ek was verkeerd," en dan daaruit te leer. Dit is 'n krag wat
               NPV-individue nie besit nie, want dit vra vir aanspreeklikheid. Daarom sal hulle voortgaan om
               dieselfde foute en verskriklike keuses herhaaldelik te maak. Maar nie ons nie! Ons is in staat
               om te groei en te verbeter deur selfondersoek. So, wanneer jy gereed is, ondersoek gebiede
               soos, "Waarom is dit 'n herhaalde tema in my lewe?" Of, "Waarom het ek so baie verskonings
               vir haar gemaak?" Of, "Hoekom voel dit asof ek nie gelukkig kan wees totdat hy my toelaat
               om  afsluiting te kry nie, of dan ten minste totdat hy gewys het dat hy ware berou het?" en
               nog vele meer vrae wat te doen het met onsself.

               Moet jou nie bekommer nie, jy sal daar kom wanneer jy gereed is ... en op die ou end is dit
               uiters bemagtigend en lonend!


























































               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                    120
   115   116   117   118   119   120   121   122   123   124   125