Page 53 - Getroud met 'n Leuen
P. 53

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


                   •  Hulle voel geregtig op verhewe behandeling (Soos dat jy hulle alles skuld wat hulle
                       wil hê ) soos aandag, lofprysing, oordrewe bedanking, aanbidding of geld en
                       materiële goed.
                   •  Hulle het gewoonlik 'n baie lae selfbeeld en kan eintlik niks op hulle eie doen nie.

                   •  Hulle het altyd ander mense om hulle nodig om hulle te beopdrag of om hulle te
                       help en om hulle op te hemel.

                   •  Hulle blameer jou vir al wat 'n slegte situasie is en vat selde verantwoordelikheid vir
                       hulle eie verkeerde besluite.
                   •  Hulle dink hulle is beter as ander en hulle ken die Here beter as ander mense. Hulle
                       verhouding met die Here is 'n trappie hoër as die normale mens sin.
                   •  Hulle maak jou emosioneel seer en blameer jou daarvoor. Asof hulle die reg het as
                       die meerderwaardige party.
                   •  Hulle eis die reg op vir aandag, lof toeswaai, erkenning en om te doen wat hulle wil
                       wanneer hulle wil.

               Die moeilikste van alles is om te aanvaar dat jou lewensmaat 'n  toksiese persoon is en die
               ergste is om te aanvaar dat jy daardie fout gemaak het om toe te laat dat jy in die verhouding
               gekom het en nog erger, dat jy daarin vasgevang is. Dit is haas onmoontlik om te verwerk.
               Mishandeling En Die Impak Op Slagoffers.

                                                                                    Meer  as  3  miljoen
                                                                                    voorvalle         van
                                                                                    huishoudelike   geweld
                                                                                    word      elke    jaar
                                                                                    aangemeld,  insluitend
                                                                                    mans en vroue. Byna 20
                                                                                    mense per minuut word
                                                                                    fisies  misbruik  deur  'n
                                                                                    intieme  vennoot  in  die
                                                                                    Verenigde        State.
                                                                                    Gedurende  een  jaar  is
                                                                                    dit  gelykstaande  aan
                                                                                    meer  as  10  miljoen
                                                                                    mense.  Een  derde  van
                                                                                    vroue  en  een  vierde
                                                                                    mans    binne   hierdie
                                                                                    kategorie  sal  'n  soort
                                                                                    interpersoonlike geweld
                                                                                    ervaar  het,  en  vir  een
                                                                                    vierde van vroue en een
                                                                                    sewende  van  mans,  is
                                                                                    dit ernstig.

                                                                                    Miljoene  mans  en
                                                                                    vrouens ervaar jaarliks
               huishoudelike geweld. Vir sommiges is dit ‘n rare insident maar vir ander kan dit feitlik ‘n



               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                     53
   48   49   50   51   52   53   54   55   56   57   58