Page 48 - Getroud met 'n Leuen
P. 48

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               maak ons dit aan die wêreld bekend dat daar toksiese wreedheid is. (To support The M3ND
               Project, find US at)

               The Toksiese Misbruik Siklus.

               Die Toksiese Misbruik Siklus is 'n hamster wiel, en die wiel is die rede waarom so baie mans
               en vroue vasgevang bly in toksiese verhoudings. Ek is al soveel keer gevra, "Waarom het jy
               nie  net  weggaan  nie?"  Dit  is  nie  'n  maklike  vraag  om  te  beantwoord  nie,  tensy  jy  in  'n
               verhouding  met  'n  toksiet  was. Die  verhoudingspatroon  is  verslawend,  hartverskeurend,
               opwindend en pynlik, dikwels al hierdie eienskappe gelyktydig. As jy egter verstaan hoe die
               Toksiese misbruik siklus werk, kan jy leer om te doen wat nodig is om jouself te beskerm. Daar
               is vier fases in die narsisties mishandelings siklus.





















































                                                                                                Die
               eerste  fase,  die  bewonderings  fase,  van  die  Toksiese  siklus  van  mishandeling  is  wat  ons
               vasvang. Dit trek ons in, want dit blaas ons verstand weg. Die toksiet oorweldig ons met liefde
               en bewondering, wat dikwels niks terughou nie. Ons dink ons het ons sielsgenoot gevind! Ons
               het ware liefde ontdek!





               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                     48
   43   44   45   46   47   48   49   50   51   52   53