Page 89 - WieEkIs Erin Nel
P. 89

Die Drie-Enigheid


            Heel eerste moet ons besef dat God één God is, maar dat daar
            drie  afsonderlike, ewige  en  saambestaande Persone  in  die
            Godheid is. God, die Almagtige Skepper van alles, Jesus, wat
            God se Seun is, en ook God is, Die Heilige Gees, wat God se Gees
            is, en ook God is. Hierdie drie is onskeibaar. Hulle is altyd saam
            ín mekaar. Drie afsonderlike Persone, maar een God. Ons moet
            die onderskeid kan tref tussen hulle, maar hulle nie van mekaar
            losmaak nie (sien figuur 2).



































            Figuur 2: Die drie-enigheid van God – Vader, Seun en Heilige
            Gees.


                                          84
   84   85   86   87   88   89   90   91   92   93   94