Page 92 - WieEkIs Erin Nel
P. 92
dieper dimensie kan betree in my verhouding met U. Amen.
God se beloftes
Openabrinhg 3:20
“Kyk, Ek staan by die deur en klop. As iemand my stem hoor en
die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die
feesmaal hou, en hy saam met My.” – Nuwe Vertaling
Romeine 8:16
“Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van
God is.”
2 Korintiërs 6:16
“Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God
wees en hulle sal vir My ‘n volk wees.”
Galasiers 2:20
“Ek is met Christus gekruisig, en ek leef nie meer nie, mar
Christus leef in my.”
Hartsgedagtes
Ken ek God? Ken ek Jesus, die Seun van God? Ken ek die Heilige
Gees?
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
87