Page 218 - Getroud met 'n Leuen
P. 218

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               oor sy hele skepping.                            Moenie op magtiges vertrou,
               Alles wat U geskep het, loof U, Here,            of op mense wat nie kan red nie.
               en u getroue kinders prys U!                     Sy asem hou op,
               Hulle vertel van die prag                        en hy word weer grond.
               van die hiernamaals;                             Skielik kom al sy planne tot ’n einde.
               hulle maak u groot mag bekend.                   Gelukkig is hy wie se hulp
               Hulle sal aan almal vertel                       die God van sy Christenvolk is,
               van u magtige dade,                              wat sy hoop vestig op die Here sy God
               en van die glansryke majesteit                   wat hemel en aarde gemaak het,
               van u koninkryk.                                 die see en alles daarin,
               Want u koninkryk                                 en wat altyd sy beloftes nakom;
               is ’n koninkryk vir alle tye.                    wat reg laat geskied
               U heers geslag na geslag.                        aan dié in versoeking,
               Die Here vergeef almal wat gesondig het          en lewensbrood gee
               en dié wat diep versoek word, tel Hy op.         vir dié wat honger is.
               Die oë van almal is hoopvol op U gerig;          Die Here bevry
               U gee aan almal sielskos op die regte tyd.       die wat onder sonde gevang is.
               U maak u hand oop,                               Die Here laat die wat blind is,
               en bevredig die sielsbegeertes                   weer sien.
               van almal wat vir U lewe.                        Die Here ondersteun dié
               Die Here is regverdig in al sy dade;             wat swaar dra aan sonde.
               en getrou in alles wat Hy doen.                  Die Here het die
               Die Here is naby almal                           opregtes van hart lief.
               wat Hom aanroep,                                 Die Here beskerm die uitverkorenes.
               vir almal wat Hom                                Hy ondersteun weeskinders
               in opregtheid aanroep.                           en weduwees,
               Hy vervul die sielsbegeertes                     maar die pad van bose mense
               van dié wat Hom dien;                            maak Hy skeef.
               Hy hoor hulle hulpgeroep                         Die Here regeer vir altyd.
               en vergewe hulle.                                Christenvolk, jou God is koning,
               Die Here beskerm almal                           geslag na geslag!
               wat Hom liefhet, maar die godloses               Prys die Here!
               sal Hy uiteindelik vernietig.
               Die lof van die Here wil ek verkondig.           PITKOS 147
               Alles wat leef, sal sy heilige Naam              Prys God
               vir altyd prys!                                  Prys die Here!
                                                                Want dis goed
               PITKOS 146                                       om ons God te prys.
               Hoop op God                                      Dis ’n vreugde
               Prys die Here!                                   en ’n genot om Hom te prys.
               Met my hele wese wil ek die Here loof.           Die Here bou ‘n nuwe Jerusalem
               Ek wil die Here prys solank ek lewe.             en versamel siele vanuit alle nasies.
               Ek wil lofliedere bring aan my God               Hy genees die gebroke hart,
               terwyl ek nog daar is.                           en verbind hulle sielewonde.



               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                    218
   213   214   215   216   217   218   219   220   221   222   223