Page 215 - Getroud met 'n Leuen
P. 215
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
As U net die godloses op die dag van die aanslag.
sal wegkeer, o God! Here, moenie dat ek toegee
Gaan weg van my, aan begeertes van bose mense nie.
julle moordenaars van siele! Moenie toelaat dat hulle bose
Hulle smee bose planne teen U, planne vir my suksesvol is nie.
u vyande misbruik u Naam. Mag die boosheid wat my omsingel,
Moet ek hulle nie haat oorspoel word met die boosheid
wat vir U haat nie, Here? waarvan hulle praat.
Moet ek nie ’n afkeer hê Laat gloeiende kole
van dié wat teen U in opstand kom nie? van die verderf op hulle val,
Ja, ek haat hulle met ’n volkome haat, laat vuur op hulle val.
want u vyande is my vyande. Uit die verderf sal hulle nie kan kom nie.
Deursoek my, o God, en ken my hart; Moenie toelaat dat ongelowiges
toets my en ken my onrustige gemoed. hulle in ons land vestig nie.
Maak my bekend my tekortkominge! Laat mense van geweld
Kyk of daar enige sondige se pogings keer op keer
neiging by my is, met teenspoed getref word.
en lei my op die pad Maar ek weet die Here is Regter oor
wat U vir my bepaal het. die oordeel van die hulpeloses
en die regte van die armes.
PITKOS 140 Die gelowiges sal u Naam prys,
Beskerm my, Here! en in u teenwoordigheid
Red my van bose mense, Here, sal u kinders lewe.
beskerm my van ongelowiges
wat in hulle harte boosheid beplan PITKOS 141
en die hele dag Waar sal ek skuil?
geestelike vyandskap aanhits. Here, ek bid tot U;
Hulle tonge drup versoeking verhoor my tog gou!
soos gif van ‘n slang; Verhoor my asseblief as ek na U roep!
hulle woorde venynig soos adders. Aanvaar my gebed soos wierook voor U,
Here, hou my uit die hande en my uitgestrekte hande
van godlose mense. soos ’n offer in die aand.
Bewaar my van ongelowige mense Sit ’n wag voor my mond, Here,
wat saamspan dat ek kan waghou oor wat ek sê.
om my in sonde te laat val. Bewaar my van verkeerde gedagtes
Mense wat dink hulle wat lei na bose dade, saam met mense
is beter as U, het vir my ’n strik gelê; wat sonde doen en so saam eet
’n net van toue het hulle gespan, aan hulle lekkernye,
en op die pad vir my wippe gestel. versoekings wat lekker lyk.
Ek het vir die Here gesê: Gelowiges kan my tug in liefde,
U is my God! en my ook teregwys.
Verhoor tog, Here, my gebed om genade! Dis soos salwing van die kop
Oppermagtige Here, met olie, teregwysing wat ek nie
my sterke redder, U bewaar my sal weier nie.
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 215