Page 217 - Getroud met 'n Leuen
P. 217
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
Vergewe al my sondes soos goed versorgde plante.
ooreenkomstig u trou; Ons dogters sal hoekpilare wees,
laat al my ongeloof die wyk neem, uitgebeitel soos vir ’n hemelse paleis.
want ek is u kind. Ons voorraadskure sal vol wees
van allerlei soorte
PITKOS 144 lewensmiddels teen sonde.
Nuwe krag as U ingryp U kinders sal vermeerder by die duisende,
Geseënd is die Here, my anker, selfs by die tienduisende in ons kerke.
wat my oë leer om te lees, U kinders sal die Goeie Nuus
my vingers om die Woord te blaai. wyd verkondig.
Hy is my troue hulp en my toevlug, Daar sal geen breuk in ons kerke wees nie,
my veilige vesting en my redder. en daar sal geen verval meer wees nie;
Hy is my beskermer by wie ek skuil, geen smart sal meer in ons huise
wat mense aan Hom onderwerp. gehoor word nie.
Here, wat is die mens Gelukkig is die Christenvolk
dat U hom raaksien, ’n mensekind met wie dit so goed gaan.
dat U vir hom omgee? Gelukkig is die Christenvolk
Die mens is soos ’n asemteug, wie se God die Here is.
soos ’n skadu gaan sy dae verby.
Here, draai U genade na my PITKOS 145
vanuit die hemel! Lofwaardig is die Here!
U woord raak die berge aan Ek wil U prys, my God en my Koning,
sodat hulle rook! u Naam wil ek altyd loof.
U magtige nabyheid verstrooi die Bose, Ek wil U elke dag loof,
u woorde laat en u Naam vir altyd prys.
hulle in verwarring vlug. Die Here is groot!
Kyk asseblief vanuit die hemel Hy is waardig om geprys te word.
na my en verlos my; Sy grootheid is onmeetbaar.
bevry my van verwoestende Vir geslagte sal u kinders
sondes, red my uit die mag van die duiwel van u wonders vertel,
wie se mond vol is van leuens, en ook van u magtige werke.
wat lieg selfs as hy ’n eed aflê. Ek sal die glans en heerlikheid
Ek sing ’n nuwe lied vir U, o God! van u majesteit verkondig
Ek sing lofgesange en nadink oor u wonderdade.
met begeleiding van die kitaar. Mense sal praat
U wat oorwinning gee aan kerke, van u dood aan die kruis;
wat u kind, u dienaar, hulle sal van u grootheid vertel.
van die bose aanvalle gered het. Hulle sal vertel
Red my en verlos my van u onvergeetlike goedheid;
uit die mag van sonde en die duiwel en met vreugde kniel
wie se monde vol is van leuens, oor u regverdigheid.
wat lieg selfs as hulle ’n eed aflê. Genadig en barmhartig is die Here,
As ons U dien sal ons seuns stadig om kwaad te word, en ryk in liefde.
in hulle jeug opgroei Die Here is goed vir almal, en barmhartig
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 217