Page 216 - Getroud met 'n Leuen
P. 216
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
My gebede is gedurig Bevry my uit die sonde tronk
teen versoekings gerig. sodat ek u Naam kan loof.
As U hulle afgooi van ’n krans, Kinders van U
dán sal hulle my woorde hoor sal rondom my kom staan,
en weet dit was goed. want U is goed vir my.”
Soos wanneer een wat ploeg
die aarde oopbreek, PITKOS 143
so verspreid lê hulle beendere Ek hef my hande na Bo.
by die bek van die doderyk. Luister na my gebed, Here!
Maar my oë is op U gerig, Hoor tog my smeekgebede.
oppermagtige Here. Verhoor my gebed, want U is
U is my toevlug; getrou en regverdig.
moenie my in die oordeel Moenie ’n regsgeding
oorgee aan die dood nie. teen u dienaar begin nie,
Bewaar my van die strikke want niemand wat lewe,
wat hulle vir my gestel het, is voor U onskuldig nie.
van die vangnet Die Bose agtervolg my,
van hulle wat ander verlei. vertrap my teen die grond,
Laat die godloses hy laat my in duisternis lewe
in hulle eie vangnette val, soos dié wat lankal dood is.
maar laat my vrykom daarvan. Ek het moed verloor; ek is stomgeslaan.
Ek dink aan die dae, lank gelede.
PITKOS 142 Ek peins oor al u dade,
Ek kla by U ek oordink die werke van u hande.
Ek bid tot die Here; Ek strek my hande uit na U.
ek pleit om die Here se genade. Ek dors na U soos ’n verdorde land.
Ek stort my smekinge uit voor Hom Verhoor my tog gou, Here,
en vertel Hom van dit wat my kwel. want ek het moed verloor.
Wanneer ek moed verloor, Moet my asseblief nie verlaat nie,
dan weet U dit reeds. anders word ek soos dié wat sterf.
Op die pad waarop ek loop, Laat ek in die oggend u nabyheid ervaar,
het die Bose vir my ’n strik gestel. want ek vertrou op U.
Ek kyk na regs, maar ek sien niemand Laat u wil my lewensweg bepaal
raak wat kan help nie. waarop ek moet loop,
Daar is vir my geen ontvlugting nie, want tot U rig ek my gebed elke dag.
en niemand gee om vir my nie. Bevry my van sonde, Here,
Ek het tot U gebid, Here. want ek skuil by U.
Ek het gesê: Leer my om u wil te doen,
“U is my toevlug, my enigste hulp in die want U is my God.
land van die lewendes. Laat u goeie Gees my lei
Luister tog na my smeekgebede, op ’n pad wat gelyk is.
want ek is terneergedruk. Here, laat my lewe ter wille van u Naam;
Red my van die Bose wat my lei my uit die versoekings,
vervolg, want hulle is te sterk vir my. want U is regverdig.
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 216