Page 213 - Getroud met 'n Leuen
P. 213
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
vernederend het die Want die Koningskap
mense U aangegluur. behoort aan die Here!
Hulle het u klere onder mekaar verdeel, Hy heers vir ewig oor al die sondes.
en deur die lot te werp het Almal wat sterf sal die knie
hulle u kledingstukke verdeel. voor God moet buig; niemand kan
Maar U, Here, moet my nie alleen laat nie! sy eie lewe van ondergang
My Rots, verlos my van die Bose! red nie, selfs nie die
Red my siel van die verderf, rykstes en beroemdstes
my kosbare siel uit die mag van die Bose. van die wêreld nie.
As U my verhoor, Christene van die geslagte
dan is ek veilig van die buffels wat kom, sal Hom dien.
en die wilde beeste, Mense wat nog nie gebore is nie,
die verwoesters van u Woord. sal ook van die Here hoor.
U het my gebed verhoor! Die Here se Woord sal
Julle wat die Here vrees, aan hulle bekend gemaak word.
prys Hom, al die navolgers Die ongeborenes sal tot die
van Jesus, vereer Hom! oordeelsdag die Goeie Nuus hoor.
Ja, vrees Hom, al die
navolgers van die Here Jesus. PITKOS 23
In die gemeente verkondig ek u lof. Die Here is my bewaarder.
Prys die Here, julle almal wat Hom dien! Die Here is my Vader;
Verheerlik Hom, alle kinders van Jesus! daar is niks wat my siel ontbreek nie.
Betoon eerbied aan Hom, Hy laat my rus in velde van Genade;
gereddes van sonde! na water waar geen dors is nie,
Want die spyt van hulle wat tot Hom bid, lei Hy my.
ignoreer Hy nie; Hy gee my nuwe krag.
vir hulle maak Hy nie sy oë toe nie. Hy lei my op die pad van vergifnis
Hy luister na hulle gebede om hulp. tot eer van sy Naam.
Van U af kom my lofprysings Wanneer ek loop in diep versoeking,
voor baie mense; sal ek nie bang wees nie,
voor u kinders getuig ek van u genade. want U is naby my.
Dié in versoeking U Heilige Gees
sal eet van u genadebrood beskerm en ondersteun my.
en versadig word; hulle sal U berei vir my ’n hiernamaals
van u bloed drink en ver van die oë van al my vyande.
geen dors meer hê nie. U verwelkom my as ’n eregas
Almal wat die Here dien, sal Hom loof. deur my ‘n kamer te gee
Mag hulle harte bly wees vir altyd. in u woning en my
Al die afvalliges op ewigheidsbeker oorvol te maak.
die hele aarde sal daarvan Waarlik, u goedheid en trou
hoor en hulle hopelik tot die vergesel my al die dae van my lewe;
Here bekeer, en al die mense en ek sal bly in die huis van die Here
sal in die oordeel voor u aangesig buig so lank as wat my siel lewe.
en erken U is God.
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 213