Page 209 - Getroud met 'n Leuen
P. 209
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
het ek tot die Here gebid, Want sy Woord het ek onderhou;
tot my God gesmeek vir hulp. en van sy gebooie en
In die hemel het Hy my gehoor; voorskrifte nie afgewyk nie.
my smeekgebede het Hy verhoor; Ek het vergifnis ontvang
Sy hulp omvou my en dis soos: van Hom;
”Die aarde skud en bewe; ek het weggebly van opsetlike sonde.
die fondamente van die berge rammel, Die Here het my liefde vir Hom beloon,
hulle ruk vanweë sy krag. want ek het nie opsetlik teen
Rook borrel uit sy neusgate, Hom gesondig nie.
verterende vlamme kom Vir die getroues is U getrou;
uit sy mond, gloeiende kole vir die opregtes is U opreg.
uit sy binnekant. Vir dié wat getrou is aan U,
Hy breek die hemele oop en daal af; bewys U U-self getrou,
donkerte is onder sy voete. vir dié wat opreg is teenoor U,
Hy bestyg ’n gerub en vlieg, bewys U U opreg;
Hy sweef op die vlerke van die wind. Vir die wat rein van hart is,
Hy omhul Homself met donkerte, bewys U genade maar hulle
reënwolke en wolkemassas bedek Hom. wie vals is, het by U geen plek nie.
Uit die gloed voor Hom het wolke gekom, U red hulle wat nederig is,
hael en weerligstrale. maar die hoogmoediges
Die Here se stem donder uit die hemel; moet hulle voor U verneder.
die Allerhoogste laat sy stem hoor: U verlig my lewe met
dis hael en weerligstrale. u redding, my Here en my God.
Hy skiet sy pyle, verstrooi sy vyande; U maak die duisternis in my lewe weer lig.
sy weerlig flits, hulle is verblindend. Met U loop ek al die gevare en
Die bodem van die see word sigbaar, versoekings storm;
die fondamente van die aarde met my God kom ek oor al my sondes.
word ontbloot God se pad vir my is volmaak.
deur die gebulder van die Here, Die Here se Woord
deur die rukwind van sy asem”. is volkome betroubaar.
Van bo af kom sy genade en verlos my, Hy hou dié wat by Hom skuil
uit diep sondes maak Hy my los. veilig in sy bewaring.
Hy verlos my van die Bose, Want wie anders as die Here is God?
van versoekings wat te sterk is vir my. Wie anders as God is ’n ewige rots?
Hulle het my aangeval God rus my toe met die Heilige Gees;
toe ek in die versoeking was, Hy lei my veilig op my lewenspad.
ek val, maar die Here hou my regop. Hy maak my geloof so
Hy lei my na vergifnis, en red my siel onwankelbaar soos die
omdat Hy my liefhet. voete van ’n bergbok,
Die Here beloon my opregtheid; in tye van hoë versoeking
Hy beloon my eerlikheid. laat Hy my dit veilig weerstaan.
Want ek het gehou aan die Woord Hy oefen my geloof
van die Here; vir die dag van versoeking,
ek was nie oneerlik teenoor my God nie. Hy oefen my om ‘n geloofs-swaard
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 209

