Page 204 - Getroud met 'n Leuen
P. 204
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
sy troon staan reg vir vanwaar Hy Here U is die Heerser van die wêreld!
die wêreld sal oordeel. U laat toe dat mense dink dat
Hy sal die wêreld hulle sterk is;
met regverdigheid oordeel, dat hulle U nie nodig het nie
en in lyn met jou dade sal Hy en dan kom die dag van oordeel.
sy oordeel oor jou fel. Die ongelowiges sal voor U
Die Here is ’n skuilplek vir sy kinders, moet buig op die dag van die
’n toevlug in tye van versoeking. oordeel en erken dat U waarlik
Dié wat u Naam bely, vertrou op U, God is.
want niemand wat U soek,
se sondes sal U nie PITKOS 10
vergewe nie, Here. Suksesvolle godloses kom nie vêr nie!
Sing lofliedere vir die Here Here,
wat woon in die hemel, U woon in die hemel en soms
ons vertel ander van sy wonderdade. voel dit asof U so vêr is! Veral in
Want God wat ons leer tye van nood maak ons ongeloof
van genade en geregtigheid, dat U onbereikbaar ver voorkom.
gee om vir mense wat sukkel in geloof. Dan is dit asof bose mense wat
Hulle wat tot Hom bid in vol aardse verwaandheid is,
tyd van sonde, die verhoor Hy op sy tyd. U kinders vervolg.
Here, wees my genadig. Hulle bedink bose planne teen
Help my uit die ellende u kinders, maar deur u genade
waarin die sonde my gekry het! verdryf U die aanslae van die Bose.
Verlos my van die poorte van Want die godloses spog met
die verderf sodat ek U liefde hulle bose begeertes,
kan bely, belydenis kan doen van hulle verwerp die Here en
u genade, en kan jubel omdat seën die wat die Bose aanbid.
U my gered het. Hierdie ongelowiges verhef hulleself
Die wat U nie wil ken nie, bo U waarheid, en wil nie erken dat U
val en bly lê op die pad God is nie, en soek U nie.
na u Koningkryk. Hulle beplan alles sonder
Hulle voete volg nie die pad om U daarin te ken.
na verlossing nie. Dit lyk asof hulle suksesvol is
Die Here maak bekend in al hulle aardse doen en late.
aan ons sy oordele. Hulle dink nie aan wat U voorskryf nie.
Die godlose mense se eie Minagtend behandel hulle u kinders
handewerk lei hulle na die verderf. en u voorskrifte.
Die godlose mense Hulle sê vir hulleself:
se pad lei na die donker “Geen onheil sal ons ooit tref nie!
verlatenheid, so ook die nasies Vir ewig het ons genoeg geld sodat geen
wat God vergeet. rampe ons ooit sal tref nie!”
Die Here dink aan die wat niks Hulle uiter leuens, hulle
het nie en die swaar van die vervloek U en geweld is hulle
armes ontgaan Hom nie. hele lewe; hulle onteer u Naam
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 204