Page 201 - Getroud met 'n Leuen
P. 201
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
So baie rondom my sê: Moenie sondig as jy ontsteld is nie.
“God sal hom nooit red nie!” Oordink die dinge van die
Maar U, Here, Here; dag en nag moet
beskerm my siel teen verval. jy daaraan dink.
U bekeer my, Wees rustig in die Here.
U vergewe my vele sondes. Offer aan die Here jou lewe
Ek het tot die Here gebid. en jou volle toewyding,
Vanuit die hemel het en vertrou gedurig op die Here.
Hy my gebede verhoor. Baie mense vra:
Die sonde het my oorval, “Wie sal vir ons die ware
maar ek is vergeef, want die Here lewenspad van die Here wys?”
hou sy beloftes in stand. Laat u genade oor ons heers, Here!
Ek is nie bang U Woord het vir my meer vreugde verskaf
vir tienduisende versoekings as wat al die mense en aardse dinge dit in
wat my van alle kante bedreig nie. oorvloed kon doen.
Verhoor my, Here! Ek sal in vrede lewe, want U alleen,
Verlos my van die bose, my God! o Here, bewaar my siel in veiligheid.
U het al die versoekings
van my weggekeer, PITKOS 5
die baie sondes van my Verhoor my, Here.
het U my vergeef! O Here, verhoor tog my gebed;
Verlossing kom van U, Here. laat my gebede opgaan tot by U oor.
Mag u seëninge op u kinders rus. Luister tog na my gesmeek om genade,
my Koning en my God,
PITKOS 4 want dit is tot U dat ek bid.
God verskaf genade en vergewing. Here, elke dag sal U my stem hoor.
Verhoor my gebed wanneer Elke dag bring ek my versoeke
ek tot U bid, my genadige God! vol verwagting na U toe.
U staan my by in my O God, U verdra geen
geestelike verknorsing. ongehoorsaamheid nie;
Wees my genadig en hoor my gebed. en vir sonde is daar
O mensdom, hoe lank sal julle geen plek by U nie.
die Woord van die Here U kan hulle wat ander
nie aanneem nie? mense skade berokken, nie huisves nie.
Hoe lank sal julle die waarheid van sy Hulle wat met leuens
Woord nog weerlê? lewe, het nie ‘n deel aan U genade nie.
Hoe lank sal julle nog U, Here, verafsku dit wat
klou aan julle valse gedagtes moordenaars van siele en verdraaiers
en sienings? van u Woord, doen.
Hiervan kan julle seker wees: Maar u kinders nader tot U op grond
Die Here bewys besondere genade van u troue liefde;
aan die wat getrou is aan Hom. tot U bid hulle met hoop.
Die Here vergewe jou Leer my tog wat reg is, Here,
wanneer jy tot Hom bid. sodat dié wat U nie ken nie,
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 201