Page 205 - Getroud met 'n Leuen
P. 205

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               en u Heiligheid.                                 die Here se Christenvolk is nie,
               Hulle bly in dorpe en stede                      sal nie deel van die ewige lewe wees nie.
               en in die geheim bedryf hulle                    Here, U hoor die smeking
               onheil teen u kinders, en                        van die swakgelowiges.
               voortdurend soek hulle na                        U sal hulle gebede verhoor
               nuwe onskuldige slagoffers.                      en vir hulle vrede gee.
               Hulle doen hulleself voor as                     Hulle wat gelei het onder
               Christene, as kinders van die                    die goddeloses en wat van
               Here, sodat hulle die                            U vervreemd was, sal deur
               onskuldiges kan verlei.                          U vergewe word en U sal hulle
               Hulle vang die wat swak is in                    help om hulle vrees te oorwin,
               geloof, in hulle versoekingsnet.                 as hulle tot U bid.
               Hierdie swakgelowiges stort
               ineen, hulle verval in sonde                     PITKOS 11
               onder die aanslag van die versoekers.            Wet en orde, verval en redding.
               Hy wat boos is, sê vir homself:                  Ek vertrou op die Here vir beskerming.
               “God sal nie onthou nie,                         Hoe kan julle dan vir my sê:
               Hy weet nie wat ons doen nie,                    “Vlug agter hoë mure en toe
               Hy kyk nie en kan dit nie                        deure in soos ‘n bang hond!”
               raaksien nie!”                                   Die godloses span
               Here, U slaap nooit!                             hulle boë van versoeking.
               U, o God, sal die godloses vergeld               Hulle sit hulle pyle van
               na hul dade in die dag van oordeel.              verleiding op die snaar.
               U sal die swakgelowiges                          Vanuit die sondeskadu’s
               wat na U roep, nie vergeet nie!                  skiet hulle op die opregtes.
               Dit bly onverstaanbaar oor                       Wanneer die fondamente van wet
               hoekom die godlose mense                         en orde inmekaar tuimel,
               God verag en vir hulleself sê:                   dan is die regverdiges die
               “Hy sal tog nie rekenskap eis nie”               onskuldige slagoffers.
               Maar U sien die moeilikheid en leed              Maar die Here is in sy
               wat hulle veroorsaak, ja, U, U sien dit raak     heilige woning;
               en U sal hulle na hulle dade vergeld.            die Here se troon is in die hemel.
               Die wat swak is in geloof vertrou op U,          Vanuit die hemel kyk
               U wat dié help wat onder die godloses             Hy af op die aarde en
               se aanslag struikel.                             aanskou elke ding noukeurig.
               Die goddeloses, dié wat kwaad bewerk,            Hy toets elke mens elke dag.
               U sal hulle veroordeel maar u kinders sal        Die Here toets sy kinders
               U beskerm!                                       om hulle te onderrig,
               U sal hulle tot verantwoording roep              maar Hy haat die godloses
               oor hulle bose dade op die dag van die           en dié wat gelowiges se
               oordeel en hulle sal in die ewige                verval bewerk en liefhet.
               vuur verdwyn.                                    In die oordeel sal Hy
               Die Here is koning vir altyd!                    vuur en swael
               Die mense wat nie deel van                       op die goddeloses laat reën,



               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                    205
   200   201   202   203   204   205   206   207   208   209   210