Page 207 - Getroud met 'n Leuen
P. 207
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
wil hom na die Here wend nie! Beskerm my, o God,
Het al die werkers van want by U alleen kan ek skuiling vind.
boosheid dan hulle kennis Ek bid tot die Here:
verloor, die wat God se volk “U is my Here!
wil opeet asof hulle brood eet? Al die vergifnis en vrede
Hulle roep nie die Here aan nie. kry ek van U alleen.”
God is met almal wat aan Hom Die aardse afgode wat
gehoorsaam is, daarom in ons wêreld voorkom,
oorweldig vrees die ongelowiges laat hulle wat die afgode
wat dit sien. aanbid, weet dat hulle daar
Die planne teen u kinders geen verlossing sal vind nie.
sal nie sommer slaag nie, Gee dat u kinders aan
want die Here sal hulle beskerm. hierdie afgode nie sal dink nie,
Mag daar vir u kinders hulle nie in hulle gedagtes
redding wees uit die hemel! sal laat opkom nie.
Wanneer die Here sy Christenvolk verlos, Here, U alleen kan vir my siel
sal hulle vrede vind, en hulle in U verheug. ‘n woning bied, U alleen kan
my met geestelike kos voed.
PITKOS 15 U waarborg u kinders 'n kamer
Wie mag voor U kniel? in u huis.
Here, wie mag dit waag om Vir u kinders het U huisvesting in die
voor U te kniel? hemel gereed gemaak. Wat U
Wie sal eendag in die hemel woon? as erflating vir hulle berei,
Hy wat volkome volgens is wonderbaarlik!
U wil lewe en doen wat u wet sê Ek prys die Here
en wat met sy hele hart wat my geestelike insig gee;
altyd die waarheid praat; die hele dag en nag is ek daarvan seker.
wat nie van sy medemens skinder nie, Die Here is altyd by my.
sy naaste nie benadeel nie Ja, die Here is altyd aan my sy,
en ook nie op sy medemens neersien nie; daarom sal Hy my bewaar teen
wat nie met godloses struikeling.
meng nie maar die kinders Hieroor is ek die Here baie dankbaar.
van die Here hoog ag, Ek besing sy lof, en in sy genade wil
en wat beloftes nakom ek leef.
selfs al is dit tot sy eie nadeel; Want na die donker dieptes sal die Here
wat nie aan mede-Christene my nie laat gaan nie, of toelaat dat die
geld op rente uitleen nie, wat aan U behoort, in die hel
en nie omkoopgeld gegooi sal word.
teen onskuldiges aanvaar of betaal nie. U het my lewenspad bepaal;
’n Mens wat so leef, by U Here, is daar geestelike
sal die ewige lewe kan beërwe . vreugde en vrede,
en uit u genade is daar
PITKOS 16 altyd blydskap te put.
Vermy aardse afgode, aanbid die Here.
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 207