Page 203 - Getroud met 'n Leuen
P. 203
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
laat daar ‘n einde kom aan die maan en sterre wat U in hulle plekke
die boosheid van die Bose geplaas het en elkeen ‘n naam gegee het,
deur sondige mense, wat is die mens dan dat U aan hom dink,
maar help asseblief die mensdom, dat U vir hulle omgee?
die wat opreg in U glo. U het hom ’n bietjie minder gemaak
God is my skild, as hemelse wesens, en hom gekroon
Hy wat opregtes van hart verlos. met geestelike roem en eer.
God oordeel in genade; U het hom in beheer gestel
God roep ons daagliks van alles wat u hande gemaak het.
om ons sondes te laat vaar. U het vir hom mag gegee
As iemand nie berou het nie, oor alle dinge:
dan word die afstand tussen wetenskap en tegnologie,
hom en God al groter. alles, en ook die buitenste
Maar terselfdertyd word ruimte en planete daarbuite,
die wapens van die Bose die vliegtuie in die lug,
al skerper en feller. die duikbote in die see,
Die oordele teen so ‘n mens en alles wat medies in
stapel op totdat dit eindig in die menslike liggaam gebeur.
die vurige verderf. Here, ons God, hoe vol majesteit is
Hy wat gevul is met leuens, u Naam oor die hele aarde!
wat oorlopens vol is van die Bose,
gee geboorte aan sonde. PITKOS 9
Hy soek die verval van sy siel Bekeer jou en kry verlossing.
en die van u Kind, maar uiteindelik Here, ek prys U met my hele hart.
haal die oordeel hom in. Ek vertel almal
Sy boosheid eindig in die van u wonderlike genade.
ewige vuur van verdoemenis. Ek verheug my in die vrede wat U gee.
Ek wil die Here dank omdat Hy genadig is. Ek prys u Naam, o Allerhoogste.
Die Naam van die Allerhoogste Here Wanneer ek my sonde
wil ek prys. bely en my bekeer, skryf U my sondes af.
Want U het my getug, U
PITKOS 8 sit op u troon en doen vir my
Wat is die mens? voorspraak by u Vader.
Here, ons Here, U waarsku die nasies,
hoe vol majesteit is u Naam en die wat U nie dien nie,
op die hele aarde! spreek U aan deur u Woord:
U heerlikheid is hoër as die hemele. ‘As julle julle nie bekeer nie,
U kinders besing u lof, sal julle name uit die boek van
want U het aan hulle u Gees die lewe gevee word’.
gegee om versoekings te Die sonde se ondergang sal kom,
kan weerstaan, almal wat teen die versoekings van die wêreld sal
U is, is beangs deur u wonders. vir ewig oorwin word. Niemand sal
Wanneer ek opkyk na die naghemel hulle meer onthou nie.
en ek sien die werke van u vingers, Maar die Here regeer vir ewig,
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 203