Page 206 - Getroud met 'n Leuen
P. 206

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               en brandende winde sal
               die ewige beker wees                             PITKOS 13
               waaruit hulle sal drink.                         U voel vêr, maar U is naby.
               Want die Here is regverdig                       Hoe lank sal dit voel asof
               en het goeie dade lief.                          U my vergeet het, Here?
               Hulle wat doen wat reg is,                       Sal dit vir altyd wees?
               sal eendag saam met die Here                     Hoe lank sal dit voel asof U anderpad kyk?
               op die nuwe aarde woon.                          Hoe lank sal dit voel asof
                                                                ek alleen planne moet maak,
               PITKOS 12                                        en elke dag moet deurbring
               Niemand dien U ten volle nie!                    met hartseer oor U
               Help tog, Here,                                  afwesigheid in my hart?
               want mense wat U meer                            Hoe lank sal my gevoel van
               liefhet as hulle eie lewe,                       verwerping die oorhand oor my hê?
               bestaan nie meer nie!                            Hoor my gebed
               Onder die mense van                              en omarm en antwoord my, Here my God!
               vandag is daar niemand wat U werklik             Laat u genade my gees
               ten volle dien nie.                              verlig sodat ek nie geestelik sterf nie,
               Vriende bedrieg mekaar.                          anders sal die duiwel sê:
               Vooraf is hulle Christene,                        “Ek het hom oorwin!”
               maar agteraf beskinder en                        en is hy bly oor my ondergang.
               bedrieg die een die ander.                       Maar ek maak self staat
               Heimlik is die een beter as die ander!           op u troue liefde.
               Die Here hoor die leuentaal                      Ek wil juig omdat U my gered het
               en luister na die verwaandheid                   van die sonde.
               van dié mense.                                   Ek wil sing tot eer van die Here,
               Hulle sê: “Ons sal lieg soveel soos ons wil.     omdat Hy vir my goed is.
               Ons lippe behoort aan ons.
               Wie kan ons keer?”                               PITKOS 14
               Die Here antwoord: “Ek sien die geweld           Alle sondaars is afgedwaal.
               teen die wat my lief het,                        Net die godloses sê vir hulleself:
               en Ek hoor die gebede                            “Daar is geen God nie.”
               van My kinders in versoeking.                    Hulle is geestelik korrup
               Daarom sal Ek hulle bemoedig,                    en hulle dade is boos.
               hulle die vrede bied waarna hulle smag.”         Nie een van die godloses
               Die Here se beloftes is suiwer, soos silwer      doen wat die Here verlang nie!
               in ’n oond gesuiwer,                             Die Here kyk neer vanuit die hemel
               wat sewe keer gesuiwer is.                       op die hele mensdom om te sien
               U, Here, hou oor u kinders die wag.              of daar ‘n sondaar is wat na God vra.
               U sal vir altyd                                  Maar nee!
               u kinders geestelik bewaar,                      Die ongelowiges het almal
               selfs al loop die godloses oral                  afgedwaal, hulle het almal versleg.
               rond om versoekings onder                        Nie een van hulle wil
               u kinders op te stapel.                          hom bekeer nie, nie eers een van hulle



               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                    206
   201   202   203   204   205   206   207   208   209   210   211