Page 211 - Getroud met 'n Leuen
P. 211

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               Die Here se insettinge is reg,                   in die Naam van ons God.
               dit bring vreugde vir die hart.                  Mag die Here al jou gebede verhoor.
               Die Woord van die Here is duidelik;              Nou weet ek: die Here red
               dit gee insig vir die lewe.                      sy uitverkorenes.
               Die gebooie van die Here is suiwer,              Vanuit sy heilige hemel
               dit staan vas in ons lewens.                     verhoor Hy hulle en red
               Die Here se Woord is waar;                       hulle deur sy groot genade.
               elke woord is vir ons om te                      Sommige volke vertrou
               onderhou vir ewig.                               op geld en hulle eie wysheid,
               Hulle is kosbaarder as goud,                     maar u Christen-volk vertrou
               selfs as die suiwerste goud.                     op die Naam van die Here, ons God.
               Hulle is soeter as heuning,                      Ander volke sal val en ineenstort,
               as druppels uit ’n heuningkoek.                  maar sy volk sal Hy regop laat staan.
               Ook word u kinders daardeur gewaarsku;           Gee tog verlossing aan u kinders, Here!
               daar is ‘n hemelse beloning                      Mag die Here antwoord
               vir dié wat dit gehoorsaam.                      wanneer sy volk na Hom roep.
               Wie kan sy eie oortredings verstaan?
               Vergewe my die onbewuste sondes,                 PITKOS 21
               en bewaar my,                                    Die Here seën sy volk.
               Here, van opsetlike sondes!                      U Christenvolk is bly oor u mag,
               Laat hulle nie oor my heers nie.                 Here, vol vreugde oor u verlossing.
               Dan sal ek vergewe wees, en verlos wees          U het u volk se sielsbegeerte gevul;
               van ondergang.                                   niks wat hulle vanuit u wil gevra het,
               Mag die woorde van my mond                       het U geweier nie.
               en die gedagtes van my hart                      U gaan hulle tegemoet
               altyd tot u eer strek,                           met seëninge van verlossing.
               Here, my rots en my Verlosser.                   Op hulle koppe sit U ’n kroon
                                                                van die Heilige Gees.
               PITKOS 20                                        Nuwe lewe het hulle van U gevra,
               Verlossing is van die Here in die hemel.         en U het dit gegee – ’n verloste lewe wat
               Mag die Here, in tye van sonde,                  vir ewig voortduur.
               antwoord gee op jou gebede.                      U verlossing besorg hulle groot vreugde;
               Mag die Naam van die heilige God                 met geloof en die Heilige Gees
               jou beveilig teen sonde.                         het U hulle beklee.
               Mag Hy jou gebede verhoor                        U het hulle bekroon
               in die hemel,                                    met verlossing vir altyd,
               en jou vandaar vergifnis gee.                    en hulle gegee die blydskap
               Mag Hy dink                                      van u teenwoordigheid.
               aan al jou welsynswerk,                          Want u volk vertrou op die Here.
               en jou boetedoening gunstig aanvaar.             Die trou van die Allerhoogste sal hulle
               Mag Hy jou sielsbegeertes vervul,                van sondeverval bewaar.
               en al jou smekinge verhoor.                      U hand sal ongelowiges uiteindelik tref.
               Mag sy kinders juig oor jou verlossing,          U sterke hand sal
               en lofprysings laat hoor                         almal wat u haat, vernietig.



               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                    211
   206   207   208   209   210   211   212   213   214   215   216