Page 214 - Getroud met 'n Leuen
P. 214

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               PITKOS 138                                       laat my in absolute verwondering,
               Rig my skede, o Here!                            dit is vir my te geweldig om te begryp!
               Ek loof U met my hele hart, Here.                Waarheen sou ek kon gaan
               Voor die gemeente sing ek u lof                  om u Gees te ontwyk?
               wanneer ek kniel in u heilige kerk.              Of waarheen sou ek kon uitwyk
               Ek wil u Naam loof                               om u teenwoordigheid te ontvlug?
               op grond van u liefde en trou,                   Gaan ek op na die hemel toe, is U daar;
               want U het u Naam en u Woord                     gaan lê ek in die doderyk,
               bo alle dinge verheerlik.                        dan is U ook daar!
               Wanneer ek bid, verhoor U my gebed;              Vlieg ek met die daeraad
               U bemoedig my en gee my krag.                    na die ooste, of gaan woon ek
               Here, al die nasies van die aarde                in die verre weste,
               sal U dank wanneer hulle u Woord hoor.           selfs daar sal u hand my lei,
               Hulle sal sing van die genade                    en u regterhand my ondersteun.
               van die Here,                                    Sou ek in radeloosheid sê:
               want groot is die heerlikheid van die Here.      “Mag duisternis my oorweldig
               Al is die Here hoog verhewe,                     en die lig nag word rondom my,”
               gee Hy om vir die gelowiges,                     dan is die nag vir U nie donker nie,
               maar die wat dink hulle is                       maar is so helder soos dag,
               beter as U, ken U van ver af.                    want duisternis
               As versoeking op my toesak,                      is vir U soos lig, U is die Lig.
               sal U my bewaar                                  U self het my diepste wese gemaak,
               van die sonde waarin die                         my in die moederskoot gevorm.
               godloses my sleep.                               Ek loof U omdat U my
               U steek u hand uit                               so besonder wonderlik
               en red my deur u genade.                         gemaak het.
               Here, U sal u doel met my bereik,                U werke is wonderbaar,
               want u troue liefde, Here,                       ek weet dit alte goed!
               ken geen einde nie.                              My bene was vir U sigbaar
               Moenie die werke van u hande                     toe ek stilletjies gevorm is
               laat vaar nie.                                   in die dieptes
                                                                van die moederskoot.
               PITKOS 139                                       U het my gesien voor ek gebore is.
               Deurgrond my Vader.                              In u boek is alles opgeteken;
               Here, U deursoek my en ken my.                   selfs my naam was aan U bekend;
               U weet of ek sit en of ek opstaan,               elke dag is volledig bepaal
               U ken my gedagtes elke oomblik.                  voordat een van hulle daar was.
               Of ek ry, en of ek bly,                          Kosbaar is u alwetendheid
               elke oomblik weet U waar ek is.                  vir my, o God!
               Selfs voordat ek praat, Here,                    Hoe onmeetlik is die totaal!
               weet U al presies wat ek gaan sê.                As ek dit sou moes tel,
               U sluit my in van voor en van agter.             sou hulle meer wees as sandkorrels!
               U hand van seën is op my.                        Wanneer ek daarmee klaar is,
               Dié kennis                                       sal ek nog steeds by U wees.



               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                    214
   209   210   211   212   213   214   215   216   217   218   219