Page 210 - Getroud met 'n Leuen
P. 210

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               te gebruik in tyd van nood.                      U verlos my van die geweld van die Bose.
               U redding is vir my ’n skild.                    Daarom, Here, sal ek U prys
               U genade ondersteun my;                          voor die mense.
               u vergifnis maak my sterk.                       Tot eer van u Naam
               Die pad wat U vir my bepaal het                  sal ek met lof getuig van U!
               maak U maklik om te volg                         U gee groot oorwinnings
               en U lei my daarop.                              aan u diensknegte;
               Ek het my versoekings gesien en erken;           aan u kinders is U getrou,
               ek het nie opgehou voordat hulle                 aan my en al die Christene, vir altyd!
               nie almal oorwin was nie.
               Ek het hulle oorwin en uitgewis,                 PITKOS 19
               hulle kon nie teen my geloof                     Geluidloos is God se stem.
               stand hou nie;                                   Die hemele verkondig
               hulle het ek in U naam oorwin.                   die heerlikheid van God.
               U het my met insig toegerus                      Die hemelruim getuig
               vir die geloofs-stryd, en my sondes              van die werk van sy hande.
               vir my vergewe.                                  Die een dag gee vir die volgende dag ‘n
               My sondes het U van my weggeneem;                boodskap aan;
               my versoekings het U uitgewis.                   die een nag verkondig kennis
               Hierdie versoekings en                           aan die ander.
               sondes wou met geweld                            Daar is geen spraak en daar is
               terugkeer, maar die Here                         geen woord nie – geluidloos
               het hulle dit nie toegelaat nie.                 is God se stem;
               Die Here gee my krag om                          die boodskap gaan uit oor die hele wêreld,
               hulle fyn te maal                                en sy woorde
               soos die stof van die aarde,                     tot die uiterste van die aarde.
               soos modder op straat spoel hulle weg.           Die son se woonplek is in die hemelruim,
               Uit die stryd met hierdie                        waar God dit geplaas het.
               teenstanders het U my verlos,                    Soos ’n bruidegom
               my aangestel as een van u kinders.               verskyn hy uit sy slaapkamer,
               ’n Christen-volk wat ek nie geken het nie,       soos ’n held op die baan,
               is ek nou deel van.                              ywerig om weg te spring.
               Nie-Christene word U onderdane.                  Aan die een kant van die horison
               As hulle van U hoor, gehoorsaam hulle U.         kom hy op
               Ongelowiges word moedeloos                       en aan die ander kant gaan hy onder.
               en kom biddend na u huis.                        Niks kan sy hitte ontkom nie,
               Die Here leef!                                   so ook strek die Woord
               Ek prys die geloof wat Hy gee!                   van die Here oor almal.
               Ek loof God, die hoeksteen van my lewe,          Die Here se voorskrifte is volkome,
               God wat die sonde straf en my verlos,            dit gee nuwe lewenskrag.
               is die onderwerper van my versoekings.           Dit wat die Woord van die Here
               Hy red my van my sonde.                          ons leer, is betroubaar.
               Buite die bereik van versoekings                 Dit is selfs vir die
               verhef U my;                                     ongelowiges verstaanbaar.



               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                    210
   205   206   207   208   209   210   211   212   213   214   215