Page 208 - Getroud met 'n Leuen
P. 208
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
PITKOS 17 gretig om u kind te verskeur,
Here, U ken my opregtheid. soos jong leeus wat wegkruip
Versoekings is om elke draai. en wag vir hulle prooi.
Here, ek bid en smeek tot U Verhoor u kinders, Here!
dat U my gebede sal verhoor, Help u kinders teen die sonde
dat U my geroep om genade en verdryf die versoekings!
en vergifnis sal hoor. Red my van ongelowiges wat
O, Here, hoor tog my gebed my met geweld wil verlei!
want ek doen dit in alle opregtheid. Laat u groot genade my verlos,
Vergeef my tog my sondes, Here, van die mense wat
want U ken my deur en deur. aardse goed najaag.
U toets my gedagtes en As hulle hulle nie bekeer nie,
ondersoek my dade dan sal hulle u volle straf ontvang,
elke dag en elke nag. en as hulle kinders en kleinkinders
Ek word altyd aan versoeking ook hierdie pad loop, sal
blootgestel, maar ek probeer hulle dieselfde lot teëkom.
hard om nie te sondig nie, Maar omdat ek u vergifnis
selfs nie eers deur woorde nie. ontvang het, sal ek eendag
Hier op aarde, hier probeer u woning betree.
ek volgens u Woord te lewe en om nie Wanneer my siel hierdie aarde
die pad van sonde te volg nie. verlaat, sal ek in u huis ‘n woonplek kry.
Ek probeer hard om te leef
soos u voorskrifte dit wil hê, PITKOS 18
ek hou daarmee vol. Oorwin versoekings.
Ek bid tot U, o God, want ek weet U sal my Elke kind van die Here moet sê:
gebede verhoor. “Ek het U baie lief, Here;
As dit u wil is, verhoor U is my sterkte.”
asseblief my gebede. Die Here is my rots,
U reddende hand verlos my beskerming en my redder,
die wat verlossing soek, van sonde. my God, en my bewaker
Hou my in U oog, Here! op wie ek my totaal verlaat.
Bewaar my in die skadu van Die Here is my hoeksteen,
u vlerke, van sondes en my vesting en my redder.
versoeking wat my wil verlei, By u is my siel veilig.
van godloses wat my van Ek het tot die Here geroep,
U wil vervreem. Hy wat lofwaardig is, want Hy red my
Hierdie ongelowiges is opstandig teen U. van my sonde.
Hulle praatjies is verwaand Bande van dié sonde omring my;
en godslasterlik. strome van onheiligheid
Hierdie versoekings is oorweldig my.
oral aanwesig en hulle Bande van die sonde draai my vas;
poog gedurig om my van versoeking wat lei tot
U te weg te neem. die dood wag my in.
Hulle is soos honger leeus, In my versoeking
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 208

