Page 202 - Getroud met 'n Leuen
P. 202

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               ook kan leer.                                    Ek is uitgeput en moeg.
               Leer my Here om op u te wag                      In die nag lê ek wakker
               en wys my die regte pad.                         van bekommernis en ek
               Godlose mense en vals Christene                  huil van bang wees oor
               probeer u kinders verlei met                     my ongehoorsaamheid.
               leuens van die groot Leuenaar                    My sondes verteer my,
               wat begeer om u kinders te verlei.               dit maak my swak
               Hulle kele uiter woorde wat                      en steeds word dit erger.
               lei tot sielsdood, en hulle                      Die Here het my smekinge
               tonge is vol van versoekings.                    verhoor, nou kan ek die
               O God, bewaar u kinders                          Bose se versoekings oorwin.
               teen die wat hulle haat en laat                  Die Here het my pleidooi gehoor;
               daar niks goeds kom uit die                      die Here sal my gebed beantwoord.
               verdraaiing van u Woord nie.                     Die Bose sal beskaamd
               Weerhou die wat opstandig                        en baie verslae wees;
               is teen U daarvan om u kinders                   in ’n oogwink sal hulle beskaamd
               saam in sielsnood te laat verval.                wegdraai. en omdraai.
               Laat almal wat by U skuil, bly wees,
               laat hulle altyd groot                           PITKOS 7
               verlossing by U vind.                            Bewaar ons van boosheid.
               Beskerm dié wat u Naam liefhet                   Here my God, ek soek u redding.
               sodat hulle opreg kan getuig in vrede.           Red my van al my sondes, red my!
               Want U seën u kinders, Here,                     Anders sal my sonde my oorval
               u genade beskerm hulle soos ’n skild.            soos ’n leeu sy prooi oorval,
                                                                my siel in stukke skeur
               PITKOS 6                                         sonder dat iemand my kan red.
               Genesing van sonde is genade.                    Here my God,
               Here, ek bid dat u liefde nie                    as ek iets verkeerds gedoen het,
               van my wyk nie, dat u genade                     as ek iemand verontreg het,
               nie ver van my sal wees nie.                     as ek my naaste beskinder het,
               Wees my genadig, Here,                           as ek van hulle gesteel het,
               want ek is vol sonde.                            laat ek dit by U bely,
               Red my siel, Here,                               my vergifnis by U afsmeek.
               want my siel en liggaam                          Vergewe my, Here, in u genade!
               het U genesing nodig.                            Help my teen die felheid van die sonde.
               My sondes maak my angsbevange.                   Laat u vergifnis seëvier!
               Verhoor my smekinge, Here!                       Laat al die nasies voor U buig.
               Moet my nie verlaat                              U sit op u troon in die hemel,
               en alleen laat nie, Here.                        ver verhewe bo hulle.
               Genees my omdat u genade en                      Here, U wat regspreek oor die sondes,
               liefde groot is.                                 laat u Gees my bewus maak van my
               As ek dood gaan, kan ek U nie dien nie!          sondes en vergeef my my oortredinge.
               Hoe kan ek ander vertel van U                    Regverdige God wat gedagtes en
               as ek dood is, Here?                             gevoelens deursoek,



               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                    202
   197   198   199   200   201   202   203   204   205   206   207