Page 199 - Getroud met 'n Leuen
P. 199
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
kan baie berekenend wees in hulle proses van diskreditasie en sosiale isolasie van hulle teiken
met behulp van innuendo, skinder, en blatante leuens aan familie, vriende, bure, en binne
sosiale- en werkskringe. Narsiste sal nie huiwer om 'n ex by hulle kinders, 'n sondebok kind
by vriende en familie, of 'n kollega by ander kollegas te beswadder nie. Die smeerveldtog
gebeur gewoonlik agter die slagoffer se rug, dikwels met die hulp van die toksiet se
instaatstellers/vlieënde ape.
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 199

