Page 200 - Getroud met 'n Leuen
P. 200
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
DEEL VII: PITKOS
HOOFSTUK Dertien: Pitkos In Twee Kolomme
PITKOS 1 Hulle sê:
Die regverdige en die goddelose. “Laat ons alle bande
Gelukkig is die mens met die Bybel stukkend breek,
wat nie handel volgens onsself bevry van waarhede wat
die raad van die Bose nie, daarin geskryf staan.”
of deel het aan sondige dinge nie, Maar God wat vanuit die hemel heers,
of wat saamspan met vals Christene nie. kyk op hulle neer.
So mens se siel vind Hy wag met geduld
vreugde in die onderhouding op die dag van oordeel.
van die gebooie van die Here In sy groot Genade vermaan Hy hulle,
en hy bedink hierdie dinge en en in sy wysheid verwys
onderhou dit elke dag. Hy hulle na die Woord:
Hy is soos ’n boom wat God het sy Seun aangestel oor
geplant is langs waterstrome, hierdie wêreld, God het gesê:
wat deurentyd God se vrugte dra. “Jesus is my Seun,
So ‘n mens se siel bly en Ek is sy Vader vir ewig.
veilig in die Here; Ek, die Here God, gee
en in alles wat hy doen, aan Hom al die nasies
ken hy die Here. van die aarde as erfporsie,
So ‘n lewe is nie vir die wêreld is sy eiendom.
die godlose mense beskore nie. Met die Waarheid
In die dood is hulle soos kaf wat sal Hy die wêreld oordeel
deur die wind weggewaai word. en elke mens na sy dade veroordeel.”
Daarom sal godlose mense nie Wees nou verstandig, o regeerders!
voortbestaan in die hiernamaals nie, Wees gewaarsku,
en ongelowiges sal nie ‘n regerings van alle lande!
plek hê in die hemel saam Dien die Here met eerbied
met die kinders van die Here nie. en buig voor Hom met bewing.
Want die Here lei die gelowiges op hulle Onderwerp julle aan God
lewenspad na die ewige lewe, sodat julle die Ewige Lewe
maar die pad van die godloses lei na kan beërwe, en nie ten gronde gaan nie.
geestelike ondergang. Want die Here is 'n jaloerse God,
wat wil hê Hy alleen moet God wees,
PITKOS 2 daarom is daar vreugde in sy weë.
Dien die Here.
Die regeerders van al die PITKOS 3
volke het saamgesweer; God is my redding.
die regerings span saam teen O Here, ek het so baie sonde;
die Here en sy kinders hier op aarde. so baie versoekings kom op my pad.
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 200