Page 77 - Getroud met 'n Leuen
P. 77

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               Hoofstuk Vyf: Hoe Lyk 'n Toksiet En Hoe Funksioneer Hy?


               Twee Tipes van Narsisme: Verborge (Covert) en Ekstroverte (Overt).

























































               Dit is algemeen bekend dat daar twee hooftipes narsiste is en hulle kan beskryf word as –
               verborge en ekstroverte narsiste – en hulle het dieselfde doelwitte en begeertes, maar poog
               om  dit  op  verskillende  maniere  te  bereik.  Die  ekstroverte  toksiet  kan  beskryf  word  as
               selfversekerd, selfgeldend en luid, maar die verborge toksiet is meer onseker, passief en stil.
               Terwyl  beide  tipes  narsiste  'n  opgeblase  gevoel  van  self-belangrikheid  het,  vertoon  die
               verborge narsis, vir die een of ander rede, 'n skaamheid wat nooit gesien sal word in die
               ekstroverte  toksiet  nie.  Dit  maak die  verborge toksiet  baie  gevaarliker as  die  ekstroverte
               narsis, aangesien die verborge toksiet jou kan oortuig dat hulle enigiets anders as 'n toksiet
               is, terwyl hy steeds gewetenloos in die rigting van  toksiese doelwitte werk.







               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                     77
   72   73   74   75   76   77   78   79   80   81   82