Page 78 - Getroud met 'n Leuen
P. 78
NabasDiep VERLIEF OP 'n LEUEN
Verborge Narsis Ekstroverte Narsis.
O n s e k e r , p a s s ie f e n s t i l . Selfversekerd en luid.
Hulle eiewil maak die meeste Hulle gee nie om wat
saak, maar hulle weet hulle kan enigiemand dink nie; hulle eie
meer bereik as hulle binne wil maak die meeste saak.
d i e s o s i a l e r e ë l s s p e e l .
H u l l e v e r s t a a n d a t ' n Hulle doen blindelings wat hulle
v a l s v e r s k o n i n g ook al wil. Die gevolge
m e n se ge lu k ki g ka n h o u . is onbelangrik, hulle sal doen
wat hulle wil.
Hulle doen blindelings wat hulle
Hulle gee om vir hulle
ook al wil. Die gevolge is
re p u t a s i e e n h u l l e w i l
goed lyk, sodat hulle seker onbelangrik, hulle sal doen wat
hulle wil.
maak hulle bedek hulle
dade.
Geneig tot depressie, met A m b i s i e u s e n s j a r m a n t ,
e r v a r i n g s v a n m i s l u k t e v o l e n e r g i e e n s e l f -
a m b i si e , e n vo e l d i k w e l s r e g v e r d i g e n d e k r a g .
broos en leeg.
Hulle omhels hulle Spog altyd oor hulleself
slagofferskap; hulle gebruik en die dinge wat hulle gedoen
hulle k w e s b a a r h e i d o m het.
s e n s i t i e f t e l y k o m
s o d o e n d e a a n v a a r d i n g
te verkry.
Hulle glo dat die Hulle glo dat die wêreld hulle
wêreld hulle ingeloo p inherente meerderwaardigheid
h e t a s g e v o l g v a n h u l erken.
inherente meerderwaardigheid.
Jy kan tussen hulle woon Jy kan hulle sien kom op ‘n myl.
vir jare sonder om te besef
w i e e n w a t h u l l e i s .
Verborge narsiste is stil en vol self belangrikheid. Hulle is altyd gereed om 'n lae hou in te kry
en sal geen kans laat verby gaan om jou klein te laat voel nie en hulleself op te hemel nie.
Hulle wil hê jy moet 'n verwarring tussen goed en skaamte voel, en 'n besef moet hê dat jy
minder is as hulle. Jy word gedwing om hulle te bedank vir hulle "vriendelikheid", selfs al voel
dit nie reg nie. Soos die ekstroverte narsis, kan die verborge toksiet nie die idee staan dat
hulle dalk nie die slimste of beste persoon in die kamer is nie. Maar in teenstelling met die
ekstroverte narsis, sprei die verborge toksiet nie sy kleurvolle vlerke elke keer as hy bedreig
voel nie. In plaas daarvan, is die verborge toksiet baie beter met die toepassing van hulle
meerderwaardigheid in subtiele maniere. Dit sluit die geringskatting van ander se prestasies
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter. 78