Page 113 - WieEkIs Erin Nel
P. 113

‘n Nuwe verbond



            “Jesus isn't A way to heaven. He is THE way. People who mock
            Him now, will beg for Him later.” – Clayton Jennings

            “But God is up in heaven
            And He doesn't do a thing,
            With a million angels watching,
            And they never move a wing...
            It's God they ougt to crucify
            Instead of you and me,
            I said to this Carpenter
            A-hanging on the tree.”
            – Sydney Carter

            “Kyk daar kom dae, spreek die Here, dat ek met die huis van
            Israel en die huis van Juda ‘n nuwe verbond sal sluit.” – Jeremia
            31:31

            Hoe God ons gered het


            Slegs uit Sy diep diep liefde vir ons, het God Sy Seun Jesus aarde
            toe gestuur om vir ons sonde op die kruis te kom sterf, om die
            straf namens ons te neem. Die God van die heelal deur wie en
            vir wie alles gemaak is, kom sterf vir ONS sonde, in ONS plek.
            Johannes  3:16  sê  mos mooi  vir  ons  God het die  wêreld  so
            liefgehad dat Hy Sy enigste Seun gegee het, sodat díe wat in


                                         108
   108   109   110   111   112   113   114   115   116   117   118