Page 32 - WieEkIs Erin Nel
P. 32
Hartsgedagtes
Waarom is ek nie meer ek nie?
__________________________________________________
Wat het gebeur om my so te verander?
__________________________________________________
Wil ek bly wie ek nou is? Besef ek dat ek ‘n mede-erfgenaam in
Christus is?
__________________________________________________
Is ek tevrede om net te leef; noudat ek die uitnodiging ontvang
het om voluit te leef?

27