Page 81 - WieEkIs Erin Nel
P. 81
God se beloftes
Psalm 34:16
“Die Here sorg vir die regverdiges en Hy luister na hul
hulpgeroep.” (Nuwe vertaling)
Psalm 50:15
“En roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp,
en jy moet My eer.”
Psalm 91:14
“Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal
hom beskerm, omdat hy My naam ken.”
Hartsgedagtes
Wat wil U vir my oopbreek oor die drie-eenheid van liggaam,
siel en gees? Laat U Gees my gees lei daar waar ek dit nog nie
verstaan nie.
__________________________________________________
__________________________________________________
Hoe kan ek my siel aan U onderwerp? Wat moet ek afgee? Wat
moet ek bely wat my terughou om vorentoe te kan beweeg in
my verhouding met U?
__________________________________________________
__________________________________________________
76