Page 124 - WieEkIs Erin Nel
P. 124

Hooglied 2:10 (Nuwe vertaling)
            “Staan op my liefling, my mooiste, kom na my toe!”

            Hooglied 6:3 (Nuwe vertaling)
            “Ek behoort aan die man wat ek liefhet, en die man wat ek
            liefhet, is myne.”

            Hartsgedagtes


            Hoe verander die feit dat Jesus my Bruidegom is, die manier
            hoe ek na Hom kyk en Hom ervaar?
            _____________________________________________

            Wat behels dit van my om deel te wees van Jesus se Bruid?
            Sal ek reg wees wanneer Hy weer kom?
            _________________________________________________

            Punte wat vir my uitstaan in Hooglied
            ___________________________________________





















                                         119
   119   120   121   122   123   124   125   126   127   128   129